Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
1
R 800
SavedSave
Ringnek al jaar oud en het hok met wiele.. hy tel vinnig woorde op en se al woorde
6d
25
R 5,500,000
SavedSave
Hierdie Wildsplaas is gelee 6 km buite Coockhouse teen die hoofpad na Cradock.Die plaas bestaan uit net een kamp wat omhein is met n 2.4m wildsdraad. Die draad is in n puik toestand. Die plaas bestaan uit gedeelte vlakte en gedeelte bergveld. Daar is geen Eskom krag op plaas nie.Water word verkry vanuit twee boorgate waarvan een met n sonpomp toegerus is. Die ander boorgat is nie toegerus nie. Verder is daar vier grond damme en twee sement damme.Daar is n primitiewe Jagtershuis met drie slaapkamers, badkamer met stort, bad, wasbak en toilet en n vertrek wat die sitkamer en braaikamer uitmaak. Die warm water kom van donkie af.Verder is daar twee werkershuise, n stoor en n koelkamer wat in volle werkende toestand is. n Kragopwekker voorsien die koelkamer van krag. Daar is ook n skadunet hok om wild in op te hang om af te droog voordat dit in die koelkamer gehang word.Die weiding op die plaas is rooigras, smitsfinger en bossieveld. Daar is n groot verskeidenheid van bome wat baie ruig is teen berg. Die volgende bome word daar aangetref - pruim, spekbos, olien, nieshout, quarrie, boerbone, soetdoring en kiepersol.Die plaas word met al die wild op verkoop.Wildsoorte is soos volg met plus minus getalle:Kudu - 80Rooibokke - 60Waterbokke - 20Swartwitpens - 20Elande - 8Njala - 2Bosbok, Takbok, Rooiribbok, Duiker en Vlakvarke.Daar is twee werkers op die plaas. Hulle kan oorgeneem word sou die koper belang stel andersins sal die verkoper hulle na sy plaas verskuif.Property Reference #: RL2757Agent Details:Christo KleynhansHome and Hectare43B - 6th AvenueWalmerPort Elizabeth6070
1y
8
R 8,580,000
SavedSave
Plaas Rezia – 86.2297 Hektaar
Plot 49 Geduldsrivier
Ruim huis – 4 Slaapkamers en 2 Badkamers – 3 Leef Areas, Ingeboude braai, Dek met uitsig oor Slipperfields Berge
Skuur – 15-30 – met kantoor – badkamer & Stoorkamer
Hoender hok – 9 X 20 – met battery. Hokke vir 800
Vark Hokke – Groot maak vir 200 Speen tot Porker
Buite Geboue – 15 X 45 – Melkstal in ongebruik – Pakkamers & Afdakke
2 Boorgate – 2 Toegeruste Gate met 3 FASE DOMPEL POMPE
Munisipale Krag – 100KVA 3 FASE KRAG
2 Werkers Huise
Bogenoemde geboue en struktuse is elektries omhein met 24 Drade – 2 Meter hoog en afstand beheerde hek
Plaas het goeie gras weidings – 18 Kampe – 2 RIVIER KLOWE
R 8,580,000
John 082 3195851
2mo
2
6mo
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.