Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Filter & refine
Clear All
Results for plaas bestuurder in Agriculture & Farm Jobs in South Africa
SavedSave
ASSISTENT-PLAASBESTUURDER Junior Assistent-Bestuurder word benodig op `n wyndruiwe plaas, 25Km vanaf Worcester.Persone wat aansoek doen moet eerbaar en hardwerkend wees met sober gewoontes. Hy moet goeie mense verhoudinge kan handhaaf en werkers kan motiveer.Die bestuurder rapporteer direk aan die eienaar. Kwalifikasies* ‘n landbougerigte kwalifikasie sal in u guns tel* minstens 3 jaar ondervinding van wingerdbou en toesighouding* geldige EB bestuurslisensie* goeie menseverhoudinge kan handhaaf en `n span mense kan motiveer* redelike meganiese vaardighede Sluitingsdatum: 31 Mei 2024 Skriftelike aansoeke, met CV en verlangde salaris, kan ge-epos word na dieadverteerder01@gmail.com Indien u nie binne 14 dae na sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, beskou aansoek as onsuksesvol.
5d
(OUDTSHOORN)
PLAAS BESTUURDER (MAN):
Ondervinding noodsaaklik in wildboerdery en
‘n pasie hê vir die welstand van elke dier.
Praktiese ervaring van besproëiingstelsels.
Instandhouding van implemente, toerusting en
voertuie.
Moet meganiese instandhouding en sweiswerk
kan doen.
Geldige bestuurslisensie (Kode 10 sal
voordeelig wees).
RESTAURANT BESTUURDER(VROU):
Ondervinding noodsaaklik in die gasvryheidsbedryf.
Bestuur van akkommodasie - bespreekings,
skoonmaak, voorbereiding, ens.
Bestuur van restaurant en padstal.
Organiseering en bestuur van tourisme
aangeleenthede
Ondervinding in voedselvoorbereiding en
kreatiwiteit noodsaaklik.
Sterk bemarkingsvaardighede.
Sterk kommunikasie vermoë en goeie personeel
bestuur.
Goeie
menseverhouding kan bou en handhaaf.
Betroubare persone met nugter gewoontes.
STRENG keuring op 'n EGPAAR sonder minderjarige afhanklikes.
Verblyf vorm deel van die pakket.
(maks 3 baldsye)
11d
Save this search and get notified
when new items are posted!