Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Filter & refine
Clear All
Results for Agriculture & Farm Jobs in George
1
SavedSave
Our client is seeking a hands-on individual to assist clients in the dairy industry with repairs and breakdowns at their dairy farms in the George.
Duties:
The candidate will be called out to assist clients in the dairy farming industry to do repairs, welding, stainless steel, and tig, and will attend to breakdowns at any hour.
Fix/repair rubber lines, broken pipes, anything on the production line
Requirements:
Practically inclined
Electrical experience
Hard worker, be able to work with hands.
Knowledge of dairy farm operation and equipment
SECTOR: Agriculture
https://protool.gumtree.co.za/external-link-browser.html?url=aHR0cHM6Ly93ZWJhcHAucGxhY2VtZW50cGFydG5lci5jb20vd2kvYXBwbGljYXRpb25fZm9ybS5waHA/aWQ9c3RhZmZzb2xzJnZhY2FuY3lfcmVmPUUuTDAwMTc1Mi9BSw==&jid=1781698&xid=E.L001752/AK
1d
Ads in other locations
(OUDTSHOORN)
PLAAS BESTUURDER:
Ondervinding noodsaaklik in wildboerdery en
‘n pasie hê vir die welstand van elke dier.
Praktiese ervaring van besproëiingstelsels.
Instandhouding van implemente, toerusting en
voertuie.
Moet meganiese instandhouding en sweiswerk
kan doen.
Geldige bestuurslisensie (Kode 10 sal
voordeelig wees).
RESTAURANT BESTUURDER:
Ondervinding noodsaaklik in die gasvryheidsbedryf.
Bestuur van akkommodasie - bespreekings,
skoonmaak, voorbereiding, ens.
Bestuur van restaurant en padstal.
Organiseering en bestuur van tourisme
aangeleenthede
Ondervinding in voedselvoorbereiding en
kreatiwiteit noodsaaklik.
Sterk bemarkingsvaardighede.
Sterk kommunikasie vermoë en goeie personeel
bestuur.
Goeie
menseverhouding kan bou en handhaaf.
Betroubare persone met nugter gewoontes.
STRENG keuring op 'n egpaar sonder minderjarige afhanklikes.
Verblyf vorm deel van die pakket.
(maks 3 baldsye)
10h
Ons maatskappy is op soek na 'n selfgedrewe en hardwerkende jong man, sonder afhanklikes, met 'n sterk persoonlikheid om ons span te versterk. Ten minste 3 jaar ondervinding in gemengde boerdery- beeste en skape, asook besproeiing. Moet kennis hê van aanplanting van weidings vir vee en kode 14 met PDP is tot voordeel. Sober gewoontes, eerlik, betroubaar en afskrif van I.D met goeie verwysings. Die geskikte kandidaat sal verantwoordelik wees vir die uitvoer van dag tot dag plaasaktiwiteite, skaapwerk, en algemene instandhouding. Hierdie is nie ‘n bestuurspos nie, maar ‘n hand-op-die graaf werk, jy sal self help werk en nie net toesig hou nie. Ervaring in landbou en vee boerdery en 'n passie vir die plaaslewe is 'n vereiste. Sluitingsdatum is 30 April 2024.WhatsApp asseblief jou volledige 2 blad CV na: 0843209368 vir oorweging.Indien jy nie die nodige ervaring het nie, moet asb nie my kontak nie. Slegs ernstige aansoeke asb.Let wel: Geen Rokers en drinkers nie.Geen troeteldiere nie.Mosselbaai area
5h
SavedSave
Gesoek Algemene Plaaswerkers.Geen Rokers of Drinkers nie.Kennis van Skaap en Bees, asook Besproeïng.Mosselbaai area.Slegs WhatsApp 0843209368
1d
1
SavedSave
Melkplaas bestuurder benodig in Tuinroete
9d
Save this search and get notified
when new items are posted!