Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for kante in "kante" in East Rand in East Rand
1
R 45,000
SavedSave
2 Go karts 80 CC with a mobile track 24 x 24 m. Track consist of 20 pvc pipes and tyres. 5 Helmets. For sale. In a very good condition.
7d
Benoni6
R 100
SavedSave
Laaste Kans - Marita Van Der Vyver.Laaste kans is n roman oor vriendskap wat die tyd deurstaan het. Marita Van Der Vyver skryf met haar kenmerkende insig en humor oor ontheemde mense, die komplekse verhouding tussen ouer en kind, en die eise wat die tyd aan menswees stel.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.283 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 8099.Fiksie.Marita Van Der Vyver Boek.Marita Van Der Vyver Boeke.Afrikaanse Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3d
10
5d
Boksburg8
5d
Boksburg5
R 30,000
NEGOTIABLE
SavedSave
125cc Tao Motor Triton – 2 Seater Go Kart Springs and Surrounding areas R30 000 – Slightly NegotiableLooking for fun and adventure? This 125cc Tao Motor Triton 2-seater is in excellent condition and ready to ride!✅ 125cc powerful engine✅ 2 Seater – perfect for kids or family fun✅ Off-road tyres✅ Safety harnesses✅ Strong roll cage✅ Well looked afterNew price: R35 000Selling for only R30 000 (slightly negotiable)Starts and runs great. Ideal for weekend fun, farm use, or off-road adventures. Contact: Johan Pieters At 0729620785Serious buyers only.
3d
Springs11
R 35
SavedSave
Nimfvalkie - Magdaleen Viviers - Lapa.Swart Panter, die lenige, gespierde jongman wat so rats en geluidloos soos n kat beweeg, het grootgeword saam met die fraai Nimfvalkie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8090.Fiksie.Magdaleen Viviers Boek.Magdaleen Viviers Boeke.Liefdesverhaal.Lapa Boek.Lapa Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
6d
10
R 110
SavedSave
Dieper As Die Bloed - Peet Venter - REF: 8080.Net toe almal aanvaar dat sake na
normaal gaan terugkeer met die arrestasie van die reeksmoordenaar, bars n
groter verskrikking los.ALHOEWEL DIEPER AS DIE BLOED DIE MOORDSAGE VOORSIT, KAN DIE ROMAN GELEES WORD SONDER VOORKENNIS VAN DIE REUK VAN ROSE.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.272 Bladsye.[Merk sagteband][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8080.Fiksie.Peet Venter Boek.Peet Venter Boeke.Speur.Riller.Moord.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
10d
1
Hi Goeiedag. My naam is Francisco Mckenzie. Ek soek help met n live in PA werk. Ek het bietjie van n bly plek probleem en ek soek iemand wat my kon help met n werk en n bly plek. Ek is n kleurling en ek kan relocate vandag nog as daar iets beskikbaar is vir my.Ek het kantoor werk en huis werk ondervingind. Ek is n baie netjiese men's en is n mense men's en ek is hard werkend en betroubaar. Asb as iemand my kan help ek sal dit baie waardeur. My foon se speaker is gebreek so ek kan nie oproepe ontvang nie. So asb watz app of epos my. Dankie. Kontak my asb op Watz app: 0685122801Epos: fmckenzie313@gmail.com
25d
Kempton Park12
R 100
SavedSave
Al Wat Oorbly - Santie Van Der Merwe.Haar hart wil bars van die herinneringe wat oorgebly het.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.303 Bladsye.[Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Naam en handtekening][Merke in boek][Sagteband hoeke beskadig]072 501 3890.REF: 8042.Fiksie.Santie Van Der Merwe Boek.Santie Van Der Merwe Boeke.Afrikaanse Boeke.Lapa.Roman.Deernis.Humoristiese Kant.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATASPP: 072 501 3890.
24d
10
R 150
SavedSave
Kobra - Deon Meyer - Bennie Griessel.ISBN: 978-0-7981-6504-4.
Blitsig. Dodelik. Meedoenloos.
Kan Griessel hom keer?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.385 Bladsye.[Bladsy geskeur met kleefband vasgeplak][Naam, van en datum in boek][Merke in boek][Skeur plekkies bladsy]072 501 3890.REF: 8051.Fiksie.Deon Meyer Boek.Deon Meyer Boeke.Bennie Griessel Reeks.Spanningsverhaal.Valke.Aksie.Spioen.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
19d
12
R 160
SavedSave
Wie Met Vuur Speel - Deon Meyer.
ISBN: 978-0-624-04552-6.Die laaste uitweg is net n
telefoonnommer.
Jy soek dit wanneer jy alles verloor
het, wanneer jou geluk en jou keuses heeltemal opgeraak het, wanneer jy die
verterende drang na wraak nie langer kan onderdruk nie.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.336 Bladsye.[Naam, van en datum in die boek][Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8054.Fiksie.Deon Meyer Boek.Deon Meyer Boeke.Riller.Afrikaanse Fiksie.Spanningsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
7
25d
1
1mo
7
R 100
SavedSave
Skuiling Van Die Hart - Vita Du Preez - REF: 8046.Vroue kan feller liefhe as mans, maar ook feller haat ...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.302 Bladsye.[Merk in boek]072 501 3890.REF: 8046.Fiksie.Historiese Fiksie.Vita Du Preez Boek.Vita Du Preez Boeke.Lapa.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
23d
6
1mo
10
R 60
SavedSave
Liefste Koos - Sarah Du Pisanie.Sommer met die intrapslag sal Sarah
du Pisanie diep in die harte van haar lesers kruip met hierdie heerlike
verfrissendlekker verhaal van haar.
Om teruggevoer te word na vervloë dae
met ‘n trek van drie transportwaens van Walvisbaai tot ver in die ongerepte
Noorde van Suidwes, is vir die moderne leser ‘n nuwe belewenis. Vir die
ouergarde wat dalk in die verre verlede iets soortgelyks beleef het, sal
hierdie boek opnuut ou herinneringe wakker roep.
Elsa Fourie reis vanaf Kaapstad per
boot na Walvisbaai, waar sy deur haar verloofde, Kurt Strassen, ‘n lid van die
Duitse Schutztruppe ontmoet sal word. In die vreemde land is Elsa heeltemal
verlore en alleen toe Kurt nie sy opwagting op die hawe maak nie. Toe sy van
die kaptein van die plaaslike troepemag verneem dat Kurt reeds geruime tyd
vermis word, besluit sy om hom te gaan soek.
Die enigste manier waarop sy die
wilde, ongetemde Suidwes kan binnegaan, is om saam te reis met die
transportwaens wat gereeld van die hawe af goedere die binneland in vervoer.
Die enigste trek waens wat op daarde stadium in Walvisbaai is, is die van die
groot en ruwe Hermaans Potgieter. Elsa is egter vasbeslote om deur te druk tot
by Otjimbingwe en met die hulp van die goedige hawehoof op Walvisbaai wat haar
voorspraak by Herrnaans Potgieter is, word sy as ‘n jong seun wie se gesondheid
nie van die beste is nie, agter in een van Hermaans se waens gemaklik gemaak
vir die lang en moeisame reis.
As Kosie Fourie, voer Elsa se reis
saam met Hermaans en sy groep Herero vee- wagters en Boesman-spoorsnyer die
leser behoorlik mee na ‘n ouwêreldse avontuur van ossespanne, tentwaens,
kampvure en ook talle ontberinge in die barre woestynwêreld van Suidwes.
Liefste Koos se avontuur sal nie lig
vergeet word nie!
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.232 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Plakker en merke waar plakker afgeskeur is][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Gaaitjie in bladsy][Klein snytjies bladsye soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8035.Fiksie.Sarah Du Pisanie Boek.Sarah Du Pisanie Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
1mo
6
1mo
3
2mo
6
R 110
SavedSave
Swyg - Erla Diedericks.Slegs die dooies kan swyg soos die graf...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.237 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 7967.Fiksie.Erla Diedericks Boek.Erla Diedericks Boeke.Spanningsroman.Spanningsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
2mo
5
R 100
SavedSave
As Die Eiland Struikel - Martie Muller.Slegs as mens jou eie donker kern kan beheer kan jy werklik mens wees.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.411 Bladsye.[Goeie kondisie]072 501 3890.REF: 7955.Martie Muller Boek.Martie Muller Boeke.Afrikaanse Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
3mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
