Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
SavedSave
OPERATEUR (VLOOT KONTROLEUR)GrabouwSleutel prestasie areas:Bestuur/koördinering van plaaslike/langafstand voertuie/Drywers.Monitering/kontrolering van voertuie.Vrag administrasie.Beplanning/skedulering van voertuie/leunwaens.Berading/instruksies aan Drywers.Monitering van spoed, diesel verbruik ens.Administratiewe en rapportering funksies, insluitende RTMS.Vereistes:Ten minste 3 jaar ondervinding in 'n soortgelyke posisie.Rekenaar geletterdheid.Goeie menseverhoudinge en kommunikasie vaardighede.Werkende kennis van die C-track opsporing stelsel.Die vermoë om onafhanklik te kan werk.Daartoe in staat wees om diesel verbruik te kan bereken en verstaan.'n Diagnostiese benadering tot probleem oplossing.Die vermoë om Drywers/vragte te kan bestuur.Bereid wees om langer en soms ongereëlde ure te werk.Eie vervoer en geldige bestuurslisensie.Ander:Uitstekende vergoedingspakket gebasseer op die vlak van ondervinding en kwalifikasie is beskikbaar.Voorkeur sal ingevolge die Maatskappy se beleid van gelyke indiensneming aan geskikte kandidate gegee word.Epos CV (met salarisverwagting) na Chris@djbosman.co.zaAlternatiewelik faks na (021) 859 4785Indien u nie binne 2 weke gekontak word nie, was u aansoek onsuksesvol.
3d
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.