Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for die son in "die son" in South Africa in South Africa
11
R 35
SavedSave
Son Op Die Duine - Madeleine Malherbe - Lapa.Sonja hoor geskok dat Lourens haar as 'suur' beskryf, maar sy gee ook nie eers om nie. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM159 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Skeur bladsy en blaaie skeurtjies][Merke sagteband]072 501 3890.REF: 8092.Fiksie.Madeleine Malherbe Boek.Madeleine Malherbe Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
7d
12
R 60
SavedSave
My Beloved Son - Catherine Cookson.Ellen Jebeau married a man who did little but dream, and who
then died with debt his only legacy. Whatever else her marriage had lacked,
however, she had her son Joseph. Second-hand book.Paperback.English.17 CM.428 Pages.[Small tear page][Spine slumped over][Paperback poor condition][Marks similar to these in the book]072 501 3890.REF: 6997.Fiction.Catherine Cookson Book.Catherine Cookson Books.Historical Fiction.Romance.Novel.Novels.This book will be removed when sold.
2y
1
R 110
SavedSave
Waar Die Son Omdraai - Vita Du Preez.
Haar loopbaan is aan skerwe, nou dreig haar hart ook om te breek.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
302 Bladsye.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 2636.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 40
SavedSave
Wees My Troebadoer - Nita Griessel.
Barbara Struass word gewaarsku dat haar lewe bedreig word en dat 13 Julie n belangrike datum in die plan vorm. Daarom vlug sy - sonder om eers haar pa of Ben, haar vriend, in te lig omtrent haar bestemming - na Esteban, Eiland van die son.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
151 Bladsye.
[Plakker in boek en datum]
[Hardeband het merke op]
[Merke in boek]
[Omslag gekreukel aan die agterkant]
072 501 3890.
REF: 6318.
Fiksie.
Nita Griessel Boek.
Spannende Verhaal.
Liefdesverhale.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Keur 2 - Ena Murray - Jasmyn.
In Oos na die son word daar op die argeologiese ekspedisie na Paaseiland meer as ’n paar geheime van die Polinesiërs se moai en die verborge ana oftewel familiegrafte oopgekrap. Dis veral die verborge geheime van die hart wat aan die lig kom – al eis die aku-aku ’n gru-offer . . .
In Reënboog van koraal sou Estelle nooit kon droom dat, toe sy in die dartelende Crystelle se plek na Inhaca moes vlieg om die kastaiings vir haar identiese tweelingsuster uit die vuur te gaan krap, dié paradys ook ’n slang het nie.
En in Tahiti, verre land vaar Weda Henkel as verpleegster saam met die toekomstige bruid van Louis de Bougainville op ’n luukse-passasiersboot na Tahiti – maar die liefde het vreemde weë . . .
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
512 Bladsye.
*Blaaie skoon maar aan die buitekant van die blaaie het dit merke kyk foto's asb, *Omslag het merke op.
072 501 3890.
REF: 2218.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 50
SavedSave
Soekers Na Die Son - Ena Murray.
Vir klein Nols
Retief het daar n mooi toekoms voorgele: hy sou eendag die spogplaas Paradys
erf. Hier sou hy en Hantie Hefer na hul huwelik vir hulle n lewe saam opbou. En
die Retief-geslag sou voortgaan.
Soekers na die son is n meeslepende verhaal oor die lotgevalle van mense op soek na geluk en vastigheid. Dit is n verhaal wat jou dwing om opnuut te besin oor waardes wat dikwels so vanselfsprekend aanvaar word.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.162 Bladsye.[] Geskryf voor in die boek [][] Omslag skeur plekkies [][] Hardeband merke en skaaf plekkies [][] Ligte tee merke op bladsy [][] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek []072 501 3890.REF: 5754.Fiksie.Ena Murray Boek.Verhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 110
SavedSave
Omnibus - Maretha Maartens.1. Koms Van Die Wolf - Maretha
Maartens.
In Die Koms Van Die Wolf vind Eva
Anthonissen na jare van eensaamheid weer liefdesgeluk.
2. Die Midas-Seisoen - Maretha
Maartens.
Verhaal van Samuel Vermaas, seun van
Hansie en Jo; enigste broer van Joan en Nikki. Samuel word aangekla op die
moord van sy vrou.
3. Voor Die Oog Van Hierdie Son -
Maretha Maarten.
Vertel van n vrou se lewensreis
-"alleen en onbeskut voor die oog van die son" - na selfkennis, en
daardeur ook na haar naaste en na God.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.345 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Gaaitjie een bladsy][Merke op omslag][Merk in boek]072 501 3890.REF: 6853.Fiksie.Maretha Maartens Boek.Maretha Maartens Boeke.3 In 1.Omnibus.3 Stories In 1.Verhaal.Verhale.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Die Donker Kind –
Anna M Louw.
Oompie Sam en sy
driemanskap het later die arrige boomwolk onthou wat die dag soos n voorbode
oor die see en die uitspansel gestrek het; en die stuk water wat sigselwers
opgeraap en penorent bly swewe tot by die Suid-Siener rif waar
Antjie-die-Skipper die fratsgolf sonder bang gestaan en inwag het. Agt dae
later het twee dolfyne n gestalte in swart geklee tot op die skotige strand
uitgebring.
Vir ou dokter wat die
doodsertifikaat moes kom gee, was dit kompleet asof die stralende, albasteragtige groen oe oorgeloop
het van die laaste toneel wat hulle moes aanskou: stormsee, lug, son. En dit
was goed so, het hy besluit: n goeie dood vir Antjie-die-Skipper.
Jare later, na die
Groot Verandering, is oompie Sam dikwels uitgevra na sy mening oor die nuwe
politiek en ook veral of hy nie ou Weskusstories ken nie. Vir een aandagtige,
stil, jong joernalis het hy die storie vertel, van die beeldmooi wit vrou met
die groen oe wat op n houtskip met n rooi seil in hierdie see gevaar het en vriende
gemaak het met die dolfyne. Hy het vertel van die geheime minnaar wat een lang,
onvergeetlike nag by haar was; toe vir goed verwdyn het uit haar lewe; al was
daar mense wat vertel het dat hy partykeer met donkermaan gesien was waar hy op
n afstrand staan en kyk het na die ligvierkante in haar vensters. Vir hierdie
minnaar, het oompie Sam vertel, het die Groot Verandering te laat gekom.
Die Donker Kind is n
fassinerende roman, die uitbeelding van die mens se vreemde hartsog om vermaak
te put uit rampspoed, geweld,
bloedvergieting – en self die dood. N Weskus-verhaal wat aangrypend is in sy
menslikheid, dog geteken met Anna M. Louw se kenmerkende fyn, satiriese pen.
·
Tweedehandse
boek.
·
Hardeband
met omslag.
·
Afrikaans.
·
21 CM.
·
159
Bladsye.
·
Naam, van
in boek, merke aan die buitekant van die boek (Kyk na foto’s asb), skoon boek.
·
072 501
3890.
·
REF:
1385.
·
072 501
3890.
·
Hierdie
boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 100
SavedSave
Bag Of Bones - Stephen King.When Mike
Noonan's wife dies unexpectedly, the bestselling author suffers from writer's
block. Until he is drawn to his summer home, the beautiful lakeside retreat
called Sara Laughs. Here Mike finds the once familiar town in the tyrannical
grip of millionaire Max Devore. Devore is hell-bent on getting custody of his
deceased son's daughter and is twisting the fabric of the community to this
purpose. Three year old Kyra and her young mother turn to Mike for help. And Mike finds them increasingly irresistible.
But there are other more sinister forces at Sara Laughs - and Kyra can feel
them too...Second-hand book.Paperback.English.17 CM.660 Pages.[Number in book][Paperback marks][Marks in book][Pages damaged at the bottom]072 501 3890.REF: 7163.Fiction.Stephen King Books.Stephen King Book.Horror.Thriller.Mystery.Fantasy.Paranormal.Suspense.Ghosts.Supernatural.Gripping.Perfect Holiday Reading.This book will be removed when sold.
2y
1
R 35
SavedSave
Soeke Na Die Son - Sanette Strydom.
Soms gebeur iets in n mens se lewe wat jou so ontnugter dat jy alle vertroue in die mensdom verloor.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
167 Bladsye.
[Kleefband merke voor en agter in die boek]
[Merk]
072 501 3890.
REF: 5080.
Fiksie.
Sanette Strydom Boek.
Verhaal.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
n Jaar van Gebed - Maretha Maartens.
Die boodskap in n Jaar van Gebed is voor-die-hand-liggend: daar is letterlik niks onder die son waarmee ons nie na ons hemelse Vader kan kom nie.
N Jaar van Gebed is nie beperk tot persoonlike gebruik nie, maar kan met groot vrug vir huisgodsdiens aangewend word, en sluit verskeie kindergebede in. Met die nuttige onderwerpsindeks is sit selfs geskik vir gebruik in die klaskamer of by wyksbyeenkomste - waar mense ook al as individue of groepe in aanbidding voor die Here buig.
Illustrasies deur Ian Lusted.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
27 CM.
112 CM.
[Merke op omslag en klein skeur plekkies]
[Hardeband aan onderkant verniel]
[Merkies in boek]
072 501 3890.
REF: 6378.
Nie Fiksie.
Maretha Maartens Boek.
Christelike Leefwyse.
Geloof.
Aanbidding.
Smeekgebed.
Dankgebed.
Jubelgebed.
Troossoek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Vier Bloed-Mane - John Hagee.
In Vier Bloed-mane ondersoek Pastor John Hagee die bonatuurlike verband tussen sekere hemelse gebeurtenisse en Bybelse profesie.
Geïnspireer deur NASA-projeksies en opgetekende geskiedenis, onthul Hagee die direkte verband tussen die vier opkomende bloedmaan-verduisterings en wat dit vir Israel en die hele mensdom beteken.
Net soos in Bybelse tye beheer God die son, maan en sterre om vir ons generasie n sein te stuur dat iets gaan gebeur.
Die vraag is: Is ons op die uitkyk daarvoor en luister ons na sy boodskap?
Die drie afdelings wat in die boek bespreek word, is:
Die tekens in die Hemele
Die ruggraat van profesie
Die vier bloedmane.
Vier bloed-mane gee Bybelse bewyse dat God die son, maan en sterre gebruik om sy kinders te waarsku teen dinge wat in die toekoms gaan gebeur. Dit gee ook inligting oor die vier bloedmane wat in April 2014 tydens die Pasga, in September 2014 tydens die Fees van Tabernakels en op dieselfde tye in 2015 sal verskyn.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
215 Bladsye.
22 Cm.
Kyk asb na foto's.
072 501 3890.
REF: 358.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Aan Die Sonkant - PH Nortje.
P.H. Nortje is eintlik bekend as jeugverhaalskrywer. Hy het reeds die Scheepersprys vir jeuglektuur vir twee van sy boeke ontvang: Pennie se Vuur en Die Groen Ghoen. Maar nie min-der bekend nie en gewild is sy humoristiese vertellings wat gebundel is onder die titel, Nuut onder die Son.
Aan die Sonkant is wesenlik ‘n voortsetting van Nuut onder die Son. Dit verhaal humoristiese gebeurtenisse waarin die Nortje-gesin — Pa, Ma, Charl, Francois, Pierre Henri en die spaniël-tefie Tessa — betrokke raak. Meestal is dit alledaagse gebeure: die verfraaiing van die sitkamer, ‘n rugbywedstryd tussen die ouderlinge en diakens van die kerk, ‘n tydren waaraan die hele gesin deelneem, ‘n Lenteloop.
P.H.Nortje is ‘n onderhoudende verteller, ‘n fyn waarnemer van die klugtige situasie, ‘n sprankelende humoris, ‘n mens wat die vermoë besit om skerp na binne te kyk en aansteeklik te lag. Sy tweede bundel sketse is ‘n bron van plesier vir oud en jonk.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
167 Bladsye.
[Potlood geskryf voor en agter in die boek]
[Naam en van in boek met pen]
[Omslag het gaaitjies en skeur plek]
[Hardeband met merke op]
[Merke in boek]
[Met potlood in boek geskryf soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 6774.
Fiksie.
PH Nortje Boek.
PH Nortje Boeke.
Afrikaanse boeke.
Avontuur.
Jeug.
Kinderboeke.
Boeke Vir Seuns.
Boeke Vir Meisies.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 40
SavedSave
Reenpad Na Die Son - Schalkie Van Wyk.
Leon sien Estie die eerste keer toe sy in sy boord perskes steel.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.152 Bladsye.[] Omslag geskeur / merke [][] Merke op hardeband [][] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek []072 501 3890.REF: 5551.Fiksie.Schalkie Van Wyk Boek.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
A Song In Your Heart - Pamela Evans.
When Gill and Arnie Briscoe marry in haste in the summer of 1957, rumours fly round the close knit community of Maisie Road, Fulham. But the couple are too in love to care what other people think and when their son is born their happiness seems complete.
Arnie is given the opportunity to become a professional footballer, but fame comes at a price and a terrible accident puts an end to his sporting career. With their marriage on the rocks and little money coming in, it is up to Gill to keep the family together, so she teaches piano lessons to the locals as a way of earning a living.
Over the years the Briscoes suffer further tragedy and reluctantly Gill and Arnie decide they must go their separate ways. But no matter what comes between them there is a song in their hearts which refuses to die...
When Gill and Arnie Briscoe marry in haste in the summer of 1957, rumours fly round the close knit community of Maisie Road, Fulham. But the couple are too in love to care what other people think and when their son is born their happiness seems complete.
Arnie is given the opportunity to become a professional footballer, but fame comes at a price and a terrible accident puts an end to his sporting career. With their marriage on the rocks and little money coming in, it is up to Gill to keep the family together, so she teaches piano lessons to the locals as a way of earning a living. Over the years the Briscoes suffer further tragedy and reluctantly Gill and Arnie decide they must go their separate ways. But no matter what comes between them there is a song in their hearts which refuses to die...
Second-hand book.
Softcover book.
English.
375 Pages.
072 501 3890.
This book will be removed when sold.
2y
1
R 30
SavedSave
Staan By My, Beminde - Annemarie. J. Pieterse.
Obie Lombard is privaatsekretaresse by die prokureursfirma Nederburg in Durban. Obie woon by haar ouma Riekie op Umhlanga Rocks.
Eendag op die strand tussen die rotse ontmoet Obie vir Vilo Vermeulen, senior vernoot van Vermeulen en Steyn van Kaapstad. Vilo haal vir Obie oor om sy eie sekretaresse te word en omdat Obie reeds n tydlank voel dat sy in n groef begin raak, neem sy Vilo se aanbod aan en verhuis na Kaapstad.
Spoedig egter na Obie se intrapslag by Vermeulen en Steyn, het alle ilusie wat sy gehad het oor haar verblyf in die skone Kaap, soos Tafelberg se mis voor die son verdwyn.
Tweedehande boek.
Hardeband boek.
Afrikaans.
Goeie kondisie.
247 Bladsye.
Boek was oorgetrek daar is merkies waar die cellotype was.
Naam in boek.
Die buiteband is nog mooi en die omslag.
072 501 3890.
REF: 184.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Fiksie.
2y
1
R 150
SavedSave
Omnibus 14 - Ena Murray.
Elkeen van die drie heldinne in Ena Murray Omnibus 14 bevind
haar in die eksotiese vreemde en moet stry teen iets in haarself waarvan sy
vroeer nie bewus was nie.
1. Die glimmende simitar - Ena Murray.
Die Glimmende Simitar is die heel eerste pennevrug van Ena
Murray - geskryf toe sy maar veertien was, en tien jaar later gepubliseer!
2. Maanlig oor die Amasone - Ena Murray.
Kruis n gemaskerde oerwoudman Annalie se pad wanneer sy na
haar pa en verloofde in die Amasone gaan soek.
3. Eiland In Die Son - Ena Murray.
So lyk dit vir die tourists wat Fernando Poo aandoen.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
438 Bladsye.
[Hardeband het skaafplekke en merke op]
072 501 3890.
REF: 6184.
Fiksie.
Ena Murray Boek.
Ena Murray Boeke.
Ena Murray Omnibus.
Tergende Geheime.
Liefdesverhale.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
