Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Filter & refine
Clear All
Top ads in Construction & Trade Jobs
Ons is op soek na ’n ervare en gedrewe Konstruksievoorman om aan te sluit by ons span vir die bou van ’n nuwe residensiële wonings in Malmesbury. .Sleutelverantwoordelikhede:Terreinbestuur: Toesighouding oor alle bouterreinstadiums, vanaf uitgrawings tot finale afwerking.Gehaltebeheer: Verseker dat alle werk voldoen aan die argitek se spesifikasies en die strukturele ingenieur se vereistes.Administrasie: Byhou van die Instruksieboek op terrein en koördinering van terreinvergaderings.Veiligheid en Regulasies: Toepassing van bouersreëls, regulasies en NHBRC-vereistes.Subkontrakteurs: Bestuur en koördinering van genomineerde subkontrakteurs vir spesialisinstallasies soos sonkragstelsels en kaste.Vereistes:Bewese ondervinding as voorman in residensiële konstruksie.Deeglike kennis van boumateriaal en -metodes (bv. 270mm holte-mure en betonwerk).Vermoë om tegniese tekeninge akkuraat te lees en uit te lê.Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en EngelsHoe om aansoek te doen:Stuur jou CV en verwysings na Resume@dlconstruction.co.za of kontak ons by Nul ag dubbel 4 dubbel 3 dubbel 5 dubbel 0Sluitingsdatum: 30/04/2026
Malmesbury
Results for job and in "job and" in Construction & Trade Jobs in South Africa in South Africa
Save this search and get notified
when new items are posted!
