Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Results for afrikaans in Second Hand Books & Games for sale in North West
2
R 90
NEGOTIABLE
SavedSave
1971 German — Afrikaans | Afrikaans — German Wordbook (Deutsch — Afrikaans | Afrikaans — Deutsch)*Excellent condition*424 pages*Hard cover *Rare find R90Klerksdorp Courier: PEP PAXI R100 ~ Postnet R150Call or WhatsApp
5d
1
R 45
NEGOTIABLE
SavedSave
Die Verligting van Verskeie SiektesSoft cover Afrikaans 1941Great condition for book's ageR45Klerksdorp Call or WhatsApp
3d
Ads in other locations
1
R 200
SavedSave
What does it mean if a young afrikaans man says you're “nogals orraait”? how do you win back the attention of an audience mesmerised by their basaarpoeding? and where oh where is the pomona spur? in this laugh until you wet yourself memoire, schalk and his sort of manager erns grundling dishes the dirt on the bizarre and touching things he's experienced on his travels to anywhere with a microphone and an audience
7h
VERIFIED
R 50
SavedSave
Afrikaans school book- Spring Fanie Viljoen
14h
VERIFIED
8
R 80
SavedSave
Afrikaans sonder grense grade 8 - R80Oxford Successful Natural Sciences grade 8 - R100Fiela se kind - die drama - R80Via Afrika Life Sciences grade 10 - R100Study & Master Economic and Management Sciences grade 8 - R80Platinum Natural Sciences grade 9 - R100Focus on Life Orientation grade 11 - R100Oxford Successful Economics grade 12 - R100Collection in Plumstead
1d
1
R 500
SavedSave
Impaq Grade 10 Textbooks in Excellent Condition (Looks brand
new)
English:
*English Home Language Study Guide: Literature.
*English Home
Language Study Guide: Language
*The Fault in our Stars Reader.
Afrikaans:
*Afrikaans Eerste Addisionele Taal Handleiding: Letterkunde
*Amadeus Reader
R500 for all 5 Books.
Area: Goodwood
4d
11
Contact f/price
SavedSave
Grade 12: Love poem for my country ISBN:978-0-636-08341-7 (R90.00)
Grade 11: Oxford Worldscapes
ISBN: 978 0 19 571457 9 (R90.00)
Graad 11: Pret met poesie ISBN: 0-7981-2831-3
(R70)
Graad 10: Afrikaans Sonder grense Eerste addisionele Taal ISBN: 978-0-636-08131-4 (R70)
Graad 11: Afrikaans Sonder grense Eerste addisionele Taal
13-syfer ISBN: 978-0-636-06760-8
10-syfer ISBN: 0-636-06760-2
(R70)
2d
12
R 110
SavedSave
Tussen Sondae - Karen Kingsbury.Aaron Hill is
die 49ers-voetbalspan se ster-quarterback. Miljoene mense volg elke Sondag sy
voetbalwedstryde op televisie. Sy lewe is oenskynlik perfek–maar dan gebeur
daar iets wat hom met nuwe oe na sy selfgesentreerde lewe laat kyk.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.359 Bladsye.[Stempel in boek][Naam, van en jaar in boek][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6889.Fiksie.Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.Karen Kingsbury Boek.Karen Kingsbury Boeke.Christelike Fiksie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7d
12
R 500
SavedSave
Harry Potter En Die Gevangene Van Azkaban - JK Rowling - Boek 3.Tweede Druk Desember 2000.
Vertaal deur Janie Oosthuysen.
ISBN: 0-7981-4083-6.
Reeds vir twaalf lange jare word die
berugte gevangene, Sirius Swardt, indie gevreesde vesting van Azkaban aangehou.
Hy is skuldig bevind op aanklag van moord op dertien mense wat hy met een
enkele vloek uitgewis het - maar hy is ook bekend as die opvolger van die
Donker Heer, Woldemort.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.278 Bladsye.[Boodskap voor in boek geskryf][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6888.Fiksie.JK Rowling Boek.JK Rowling Boeke.Harry Potter Boek.Harry Potter Boeke.Harry Potter Boek 3.Kinderboeke.Tiener Boeke.Jeug Boeke.Afrikaanse Harry Potter Boeke.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Harry Potter Boeke In Afrikaaans.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7d
10
R 1,000
SavedSave
Harry Potter En Die Kamer Van Geheimenisse - JK Rowling - Boek 2.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.219 Bladsye.[Merke in boek][Sagteband kyk foto's asb]072 501 3890.REF: 6887.Fiksie.Harry Potter Afrikaanse Boeke.Harry Potter In Afrikaans.JK Rowling Boek.JK Rowling Boeke.Kinderboeke.Tiener Fiksie.Jeugfiksie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7d
7
R 110
SavedSave
Konsalik Treffers - Heinz G Konsalik.Die Snydokter Van Stalingrad - Heinz G Konsalik.Die Geskende Gesig - Heinz G Konsalik.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.639 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 6886.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
8d
12
R 100
SavedSave
Die Swart Verskrikking - FW Strydom - Die Verhaal Van Tsjaka En Sy Volk Van Die Hemele.Aan die begin van die negentiende eeu het die Ngunistammetjies van Natal uit n eeuelange slaap wakker geskrik toe hulle gevestigde wereld skielik uitmekaar geruk is deur die skrikbewing van Tsjaka Zulu.Tweedehande boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.23 CM.125 Bladsye.[Merke en skaaf plekke op hardeband][Merke op omslag]072 501 3890.REF: 6884.Nie Fiksie.Geskiedenis.FW Stydom.Suid Afrika.Dr FW Strydom.Zulu.FW Strydom Boek.FW Strydom Boeke.Ware Verhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9d
4
R 50
SavedSave
Fisichem/Physichem Grade 12 books in English and Afrikaans. R50 each. Excellent condition. ISBN 9781868630523 and 9781868630530
6d
VERIFIED
7
R 100
SavedSave
Die Spookjagters - Emily Pieterse.Paul en Mossie, twee stadskinders, verhuis saam met hul ouers na Paradys, hulle pa se erfplaas in die Bosveld. Hulle maak sommer gou maats met die kinders van die buurplaas, Carmie en Alwyn, wat onderneem om van die twee stadsjapies regte "Boslansers" te maak.Die opgewondenheid oor die nuwe lewe word ongelukkig ietwat gedemp deur gerugte oor spoke in Paradys se familiebegraafplaas.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.100 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 6883.Fiksie.Storie.Emily Pieterse Boek.Emily Pieterse Boeke.Daan Retief Uitgewers.Kindersboeke.Boeke Vir Meisies.Boeke Vir Seuns.Jeug.Boeke Vir Jong Kinders.Lees.Afrikaanse Kinderboeke.Spook.Bangmaak Stories.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9d
11
R 100
SavedSave
Assorted textbooks for sale:Afrikaans sonder grense grade 7 Learner's book and Reader/Leesboek - R150 for bothAfrikaans sonder grense grade 4 - R70Afrikaans sonder grense grade 5 - R60Cambridge Study and Master Physical sciences grade 10 study guide - R80Mind action series Physical sciences grade 11 - R120Platinum Business studies grade 10 - R100Mind action series Mathematics grade 12 - R120Solutions for all Life Sciences grade 12 - R150Oxford South African Thematic Atlas for Grades 7-9 - R100Piekfyn Afrikaans grade 12 - R150Focus on History grade 12 - R100Collection in Plumstead
3d
12
R 130
SavedSave
Huis Van Verlore Harte - Heinz G Konsalik.Terwyl hy aan die kus vab Sardinie vakansie hou, verdrink dr Heinz Volkmar, briljante mediese navorser op die gebied van orgaanoorplantings. Die erg verminkte lyk word aan die swembroek en n ring geeien, ook stem die gebit ooreen met n tandartsverslag.Wat die wereld betref, is dr Volkmar dood.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.226 Bladsye.[Omslag kleefband en geskeur "Verniel"][Hardeband merke en skaafplekke][Kleefband merke voor en agter in die boek][Bladsy geskeur {LOS} voor aan die bokant][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 6881.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Spannendste Romans.Operasietonele.Hartchirurg.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10d
12
R 130
SavedSave
Bloedhuwelik In Praag - Heinz G Konsalik.Moskou antwoord dadelik. Kodes word verontagsaam. Die uitsendings is regstreeks in spraak, so opgewonde is Tsjernofski.Waar is jy? skree hy ... In Hemelsnaam, Walentina, wat skort met jou?Ek is verlief, antwoord sy.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.239 Bladsye.[Hardeband het merke op voor en agter asook skaaf plekke][Kleefband merke voor en agter in die boek][Omslag SWAK kondisie][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Baie ligte water merke op blaaie soortgelyk soos hierdie][Klein skeur bladsy]072 501 3890.REF: 6880.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Roman.Romans.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10d
12
R 120
SavedSave
Trans-Siberiese Ekspres - Heinz G Konsalik.Van Moskou na Wladiwostok. n Troostelose sneeulandskap. Tien dae en tien nagte lank met die Sowjet-Unie se spogtrein - die Trans-Siberiese Ekspres.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.189 Bladsye.[Omslag klein skeur plekkies][Prysuitdeling plakker voor in die boek][Hardeband merke en skaaf plekke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6879.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Trans-Siberiese Ekspres is n verhaal wat aan die hart gryp. Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10d
7
R 120
SavedSave
Siberiese Roulette - Heinz G Konsalik.Langs die Tobolrivier in Siberie se die mense: Wat kan ons doen, kamerade? Ons is net arm boere. Ons wil net in vrede leef. Maar hulle gun ons nie daardie vrede nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.400 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 6878.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Heinz Gunther Konsalik.Militere.Verliefdes.Verontregtes.Wredes.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10d
1
R 300
SavedSave
Izak david du plessis (1900 1981) was 'n lid van die sogenaamde dertigers en 'n suid afrikaanse skrywer en digter wat onder die pseudonym i d du plessis gepubliseer het sy herinneringe en beskouings het in 1975 in die boek aantekeninge uit tuynstraat verskyn
i d du plessis
vriende en kennisse
hier voor my op die lessenaar lê, soos 'n stuk rooskwarts, 'n groot klont teesuiker: herinnering nie net aan die dae toe dit nog bekend was nie (watter kind weet vandag van so iets?) maar aan c louis leipoldt, wat dit vir my gegee het daardie aand was markus ( j m h viljoen, redakteur van die huisgenoot), sy vrou anna (halfsuster van dr d f malan, nou mev preller) en ek by hom op sy kamer in seepunt dit was in sy later jare, nadat sy huis in kenilworth, daardie gasvrye huis waar sy vriende so dikwels om die tennisbaan en die eetkamertafel gesels het, reeds verkoop was ons het eers in kaapstad by 'n chinese restaurant geëet, waar hy geesdriftig oor die chinese kookkuns gesels het, en toe na sy kamer toe gegaan om na 'n aantal halfedelgesteentes te kyk: destyds een van sy belangstellinge vir anna het hy 'n besonderse sirkoon gegee wat sy in 'n ring laat set het die teesuiker is ook in die loop van die aand uitgehaal en aan ons uitgedeel my eerste kennismaking met leipoldt as persoon was in 1925 sy verse van voor dié tyd het ek natuurlik geken vir my geslag was die verse van marais, celliers, totius en leipoldt die bolwerk van ons taal, die waarborg van 'n eie identiteit my eerste skryfwerk wat in druk verskyn het, was 'n brief as sewentienjarige aan die cape argus ter verdediging van af rikaans, in antwoord op 'n ouer afrikaner wat nog nie kans gesien het om hollands vir afrikaans te verruil nie toe leipoldt hom in 1925 as kinderdokter in kaapstad kom vestig, het die opvoedkundige vereniging van die universiteit van kaapstad hom genooi om oor sy verse te kom praat sommer met die intrap het hy ons op loop gehad met 'n bewering wat my later, toe ek hom beter leer ken het, nie so sou geskok het nie die „ seepkissie," het hy gesê, word deur baie mense verkeerd vertolk in werklikheid is dit 'n juigkreet wat hy presies hiermee bedoel het, kan 'n mens maar net gis hy het nooit, vir sover ek weet, later daaroor uitgewei nie so was leipoldt: by elke ontmoeting kon 'n mens die een of ander skokkende bewering te wagte wees niemand het dit meer geniet as hy om 'n gesprek op hierdie manier te verlewendig nie voorbeelde van sy skokmetode is volop, maar dikwels apokrief altans hier te lande iemand wat graag skok, moet ook toon dat hy self nie maklik ge skok kan word nie by een geleentheid in my woonstel terwyl hy na félicien rops se tekeninge in caricatures erotiques (helaas, nie meer in my besit nie!) kom kyk het, moes ek kort kort hoor dat dit alles heel „ordinêr" is maar intussen het hy geen besonderheid laat verbygaan nie die kunsskilder hugo naudé, een van leipoldt se oudste vriende, het hom gevra om na my eerste (ongebundelde) verse te kyk en so het ek een aand na sy kamer gegaan om sy indrukke te kry die kommentaar wat hy gelewer het, was baie algemeen van aard van leipoldt die kritikus kon jy, net soos van leipoldt die mens, enigiets te wagte wees [ ]
10d
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!