Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
12
R 110
SavedSave
Tussen Sondae - Karen Kingsbury.Aaron Hill is
die 49ers-voetbalspan se ster-quarterback. Miljoene mense volg elke Sondag sy
voetbalwedstryde op televisie. Sy lewe is oenskynlik perfek–maar dan gebeur
daar iets wat hom met nuwe oe na sy selfgesentreerde lewe laat kyk.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.359 Bladsye.[Stempel in boek][Naam, van en jaar in boek][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6889.Fiksie.Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.Karen Kingsbury Boek.Karen Kingsbury Boeke.Christelike Fiksie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7d
12
R 500
SavedSave
Harry Potter En Die Gevangene Van Azkaban - JK Rowling - Boek 3.Tweede Druk Desember 2000.
Vertaal deur Janie Oosthuysen.
ISBN: 0-7981-4083-6.
Reeds vir twaalf lange jare word die
berugte gevangene, Sirius Swardt, indie gevreesde vesting van Azkaban aangehou.
Hy is skuldig bevind op aanklag van moord op dertien mense wat hy met een
enkele vloek uitgewis het - maar hy is ook bekend as die opvolger van die
Donker Heer, Woldemort.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.278 Bladsye.[Boodskap voor in boek geskryf][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6888.Fiksie.JK Rowling Boek.JK Rowling Boeke.Harry Potter Boek.Harry Potter Boeke.Harry Potter Boek 3.Kinderboeke.Tiener Boeke.Jeug Boeke.Afrikaanse Harry Potter Boeke.Boeke Vir Kinders.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Harry Potter Boeke In Afrikaaans.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7d
10
R 1,000
SavedSave
Harry Potter En Die Kamer Van Geheimenisse - JK Rowling - Boek 2.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.219 Bladsye.[Merke in boek][Sagteband kyk foto's asb]072 501 3890.REF: 6887.Fiksie.Harry Potter Afrikaanse Boeke.Harry Potter In Afrikaans.JK Rowling Boek.JK Rowling Boeke.Kinderboeke.Tiener Fiksie.Jeugfiksie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7d
7
R 100
SavedSave
Die Spookjagters - Emily Pieterse.Paul en Mossie, twee stadskinders, verhuis saam met hul ouers na Paradys, hulle pa se erfplaas in die Bosveld. Hulle maak sommer gou maats met die kinders van die buurplaas, Carmie en Alwyn, wat onderneem om van die twee stadsjapies regte "Boslansers" te maak.Die opgewondenheid oor die nuwe lewe word ongelukkig ietwat gedemp deur gerugte oor spoke in Paradys se familiebegraafplaas.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.100 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 6883.Fiksie.Storie.Emily Pieterse Boek.Emily Pieterse Boeke.Daan Retief Uitgewers.Kindersboeke.Boeke Vir Meisies.Boeke Vir Seuns.Jeug.Boeke Vir Jong Kinders.Lees.Afrikaanse Kinderboeke.Spook.Bangmaak Stories.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
8d
12
R 110
SavedSave
Die Woestyndokter - Heinz G Konsalik.In die snikhete
dorheid van die Arabiese woestyn word n TWA-vliegtuig met honderd vyf en vyftig
passasiers aan boord deur kapers neergedwing. Onder die passasiers is n
ernstige hartlyer en n swanger vrou wat albei onmiddelike aandag vereis.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.195 Bladsye.[Hardeband merke en hoeke verniel][Naam en van][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Klein skeur bladsy]072 501 3890.REF: 6874.Fiksie.Konsalik.Heinz G Konsalik Boek.Heinz G Konsalik Boeke.Afrikaanse Boeke.Boek.Boeke.Roman.Heinz Gunther Konsalik.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
10d
12
R 120
SavedSave
Keur 8 - Schalkie Van Wyk.1. Eiland Van Geheime - Schalkie Van
Wyk.
2. Reenboog Van Jou Hart - Schalkie
Van Wyk.
3. Bittersoet Verlange - Schalkie Van
Wyk.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.512 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 6851.Fiksie.Liefdesverhale.Schalkie Van Wyk Boek.Schalkie Van Wyk Boeke.Schalkie Van Wyk Omnibus.Melodie.Afrikaanse Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
18d
11
R 500
SavedSave
Anton Rupert - n Lewensverhaal - Ebbe Dommisse met die samewerking van Willie Esterhuyse.Die merkwaardige lewensverhaal van
die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en
sonder doekies omdraai vertel.
Dit is die verhaal van 'n seun uit
die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry
Oppenheimer, 'n ander Suid-Afrikaanse miljoenêr, ryk geërf of sy miljoene uit
mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wêreldbekend geword
het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans en Montblanc. Binne
dekades is 'n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers,
die rykste familie in Afrika gemaak het.
Maar Rupert was gedryf deur veel meer
as die vergaar van rykdom. Lewenslank het hy geglo in deelgenootskap en
saambestaan en dit uitgeleef; gevolglik het hy telkens met die politieke leiers
van die dag gebots. Hy het ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring bevorder
en het begin met oorgrensparke, 'n internasionale vernuwing wat nuus gemaak
het.
'n Besielende boek wat put uit
omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense
wêreldwyd wat hom geken het.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.575 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6829.Nie Fiksie.Anton Rupert Boek.Anton Rupert Boeke.Rembrandt.Sanlam.Pioniers.Biografie.Dr Anton Rupert.Rupert.Besigheid.Bestuur.Bedryfsekonomie.Bekende Persone.Bekende Besigheids Persone.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1mo
12
R 150
SavedSave
Suid-Afrikaanse Kuns Van Die Twintigste Eeu - Twentieth Century South Africa Art.A panel of experts worked for more than two years to produce Twentieth Century South African Art - a book which is of the highest possible standard in every respect: on the selection of the works of art, in the introductory descriptive matter, in the finish of the book as a whole, and the care devoted to the reproduction of the 162 works of art.Aan Suid-Afrikaanse Kuns Van Die Twintigste Eeu het deskundiges op allerlei gebiede meer as twee jaar gewerk. In elke opsig is na die heel beste gestreef: in die keuse van die kunswerke; in die begeleidende teks; in die afwerking van die boek as geheel; en in die produksie van die altesame 162 afbeeldings van kunswerke wat hier verskyn.Uitgegee in samewerking met die Rembrandt van RIJN-Kunsstigting.Publihed in co-operation with the rembrandt van RIJN art foundation.Tweedehandse boek / Second-hand book.Hardeband met omslag / Hardback with dustcover.Afrikaans / English.36 CM. Big Book - Groot Boek.133 Pages /Blaaie.[Omslag beskadig / Dustcover damaged][Hardeband merke soortgelyk soos hierdie / Hardback marks similar to these][Merke soorgelyk soos hierdie in die boek / Marks similar to these in the book]072 501 3890.REF: 6812.Nie Fiksie / Non Fiction.Art.Kuns.S.A Kuns.SA Kuns.S.A Art.SA Art.Human & Rousseau Kaapstad Pretoria 1966.Matthys Bokhorst.Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum.Heather Martienssen.University Of The Witwaterand.Kunstenaars.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.This book will be removed when sold.
1mo
1
R 35
SavedSave
N Tweedehandse Hart - Didi Potgieter - Romanza.Helene en Cronje "erf" sy suster se klein dogterjie en Helene moet noodgewonge n tyd lank op sy plaas gaan woon, al is hulle al vyf jaar van mekaar vervreem.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.205 Bladsye.Goeie kondisie.072 501 3890.REF: 6689.Fiksie.Romanza.Romanse.Didi Potgieter Boek.Didi Potgieter Boeke.Liefdesverhaal.Liefdesverhale.Afrikaanse Romanse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2mo
8
R 100
SavedSave
Soos n Brullende Leeu - Jaco Thom - N Eindtydroman.Dit is die laaste paar dae op aarde en miljoene mense wereldwyd is besig om n nuwe geestelike tuiste in Die Ware Weg te vind.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.297 Bladsye.[Merk in boek][Kleefband merke voor en agter in die boek]072 501 3890.REF: 6785.Fiksie.Jaco Thom Boek.Jaco Thom Boeke.Geloof.God.Christelike Leefwyse.Bose.Oorwinning.Christus.Wederkoms.Afrikaanse Bybelse Romans.Inspireer.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2mo
7
R 60
SavedSave
Die Beesboer Se Tweede Kans - Brenda Minton - Mills & Boon - Inspirerend - Grootdruk.Afrikaans Mills & Boon.Versoen met die cowboy.Swanger en doodsbenoud, wend Grace Thomas haar na die een man op wie sy weet sy kan vertrou: beesboer Brody Martin.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.252 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 6784.Fiksie.Afrikaanse Mills En Boon Boeke.Brenda Minton Boek.Brenda Minton Boeke.Roman.Liefde.Sielsroerende Romanse Met N Christelike Inslag.Christelike Boeke.Boeke Met Grootdruk Maklike Om Te lees.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2mo
12
R 110
SavedSave
Die Suid-Afrikaanse Vleiskookboek In Volkleur - Sannie Smit.200 Kombuisgetoetste Resepte Vir Elke Geleentheid.Die Suid-Afrikaanse Vleiskookboek in Volkleur is nie net n resepteboek nie, maar n omvattende gids om vleis voor te berei en perfek gaar te maak sodat dit altyd sag, sappig en smaaklik is.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.29 CM.157 Bladsye.[Kleefband merke voor en agter in die boek en plekkies waar dit geskeur is][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 6778.Nie Fiksie.Sannie Smit Boek.Sannie Smit Boeke.Resepte.Resepte Boeke.Vleis Boeke.Vleis Kookboek.Foto's Deur Willie Van Heerden.Vleisgeregte.Vleiskookkuns.Huishoudkunde.Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns.Kos.Maaltye.Etes.Resepte Boek.Kookboek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2mo
12
R 100
SavedSave
Aan Die Sonkant - PH Nortje.P.H. Nortje is eintlik bekend as jeugverhaalskrywer. Hy het reeds die Scheepersprys vir jeuglektuur vir twee van sy boeke ontvang: Pennie se Vuur en Die Groen Ghoen. Maar nie min-der bekend nie en gewild is sy humoristiese vertellings wat gebundel is onder die titel, Nuut onder die Son.Aan die Sonkant is wesenlik ‘n voortsetting van Nuut onder die Son. Dit verhaal humoristiese gebeurtenisse waarin die Nortje-gesin — Pa, Ma, Charl, Francois, Pierre Henri en die spaniël-tefie Tessa — betrokke raak. Meestal is dit alledaagse gebeure: die verfraaiing van die sitkamer, ‘n rugbywedstryd tussen die ouderlinge en diakens van die kerk, ‘n tydren waaraan die hele gesin deelneem, ‘n Lenteloop.P.H.Nortje is ‘n onderhoudende verteller, ‘n fyn waarnemer van die klugtige situasie, ‘n sprankelende humoris, ‘n mens wat die vermoë besit om skerp na binne te kyk en aansteeklik te lag. Sy tweede bundel sketse is ‘n bron van plesier vir oud en jonk.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.167 Bladsye.[Potlood geskryf voor en agter in die boek][Naam en van in boek met pen][Omslag het gaaitjies en skeur plek][Hardeband met merke op][Merke in boek][Met potlood in boek geskryf soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 6774.Fiksie.PH Nortje Boek.PH Nortje Boeke.Afrikaanse boeke.Avontuur.Jeug.Kinderboeke.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2mo
12
R 100
SavedSave
Daar Is Rugby In Sy Bloed - Ben Conradie.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.18 CM.102 Bladsye.[Stempels in boek][Omslag swak kondisie][Bladsy verniel][Hardeband skaaf plekke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 6766.Fiksie.Kinderstories.Kinders.Sport.Ben Conradie Boek.Ben Conradie Boeke.Afrikaanse Boeke Vir Seun.Storie.Boeke Vir Seuns.Lees.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2mo
1
R 100
SavedSave
Agter Die Skerms - Karen Kingsbury - Take Two.
n Onweerstaanbare versoeking,
n vaste voorneme,
n onsterflike droom.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
366 Bladsye.
[] Sagteband verniel []
[] Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek []
[] Merke in die boek []
[] Naam en van in die boek []
072 501 3890.
REF: 5478.
Fiksie.
Karen Kingsbury Boeke.
Afrikaanse Karen Kingsbury Boeke.
Christelike Fiksie.
Boeiende Verhaal.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
3mo
1
R 130
SavedSave
Omnibus - Alba Bouwer - REF: 6440.*** Stories Van Rivierplaas ****** Nuwe Stories Van Rivierplaas ****** Stories Van Ruyswyck ***Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.23 CM.356 Bladsye.[Merkies op hardeband][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 6440.Fiksie.Kinderboeke.Alba Bouwer Boek.Alba Bouwer Boeke.Boekeandbooks.Afrikaanse Boeke.Plaas stories.Kinderboekwereld.Jong Lesers.Ouer Lesers.Oorspronklike Illustrasies Deur Katrine Harries.Tafelberg.Scheepersprys Vir Jeuglektuur.Jeuglektuur.Jeug.Ou Stories.Stories.Boek.Boeke.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
3mo
1
R 100
SavedSave
Keur 7 - Ettie Bierman.
Koue water en kaviaar - Ettie Bierman.
Marietjie, Maraia, Maryne - Ettie Bierman.
Onrus op Rustfontein - Ettie Bierman.
_______________________________________
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
21 CM.
512 Bladsye,
{Water merke op blaaie}
072 501 3890.
REF: 3263.
Keur.
Liefdesverhale.
Ettie Bierman Boek.
Jasmyn.
Fiksie.
Afrikaanse Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
3mo
1
R 150
SavedSave
Maasdorp Se Nuwe Onderwyseres - Stella Blakemore - Maasdorp Reeks.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.196 Bladsye.[Hardeband merke en skaaf plekke][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Hierdie is n ou boek kyk na al die foto's asb]072 501 3890.REF: 6438.Fiksie.Skool.Leesboek.Boek vir meisies.Boeke Vir Meisies.Kinderboeke.Jeug.Afrikaanse Boeke.Stella Blakemore Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
3mo
1
R 70
SavedSave
Omnibus 2 - Van Liefde En Oorlog - Helene De Kock - REF: 5099.Hierdie verhale vertel van liefdes wat deur die oorlog getoets word, van vroue wat deur vuur gaan om uiteindelik geluk te vind.Ballade vir n bruid: Monica gaan weg Londen toe saam met haar nuwe man, Roy Ashton, maar die illusie van geluk word aan flarde geskiet deur bomme wat op die stad val.Die herfsbelofte: Charlotte Hugo, hoof van n groot modehuis, skryf haar stormagtige memoires wat afspeel tydens die Tweede Wereldoorlog en die weerstand teen Hitler se bewind in Frankryk en Duitsland.****************************************************************Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.382 Bladsye.[] Merke [][] Blaaie gesny aan die hoeke van die boek, beinvloed glad nie die lees nie [][] Aan die bokant van die boek aan die linkerkant is dit verniel [][] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek [][] Naam en van [][] Blaai geskeur aan die onderkant van die blaai [][] Kyk asb na al die foto's []072 501 3890.REF: 5099.Fiksie.Oorlog Fiksie.Omnibus 2 Helene De Kock.Helene De Kock Boek.Verhale.Afrikaanse Tweedehandse Boeke.Omnibus.Ballade Vir N Bruid - Helene De Kock.Die Herfsbelofte - Helene De Kock.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
3mo
1
R 120
SavedSave
n Ander vrou se rok - Kristel Loots.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
19 CM.
255 Bladsye.
{Naam, van en datum in die boek}
072 501 3890.
REF: 4375.
Fiksie.
Kristel Loots Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Suid Afrikaanse Skrywer.
3mo
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.