Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for m a n in "m a n" in Second Hand Books & Games for sale in Gauteng in Gauteng
12
R 40
SavedSave
N Gejaag Na Wind... - M Strydom.Dawie Malan, kranige rugbyspeler, se ontmoeting met die Versters van die plaas Verstersdeel, naby Bloemfontein, was een van daardie gebeurtenisse in n mens se lewe wat alles verander.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.164 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Omslag verniel][Merke hardeband en skaaf plekke][Naam in boek]072 501 3890.REF: 8048.Fiksie.Magda Strydom.Roerende Verhaal.Boeiend.M Strydom Boek.M Strydom Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
20d
1
R 150
NEGOTIABLE
SavedSave
BECOMING A TEACHER (PAPERBACK)PRICE: R150.00 (NEGOTIABLE)Edition: 1st Edition (2010)Authors: L. Conley, J. de Beer, H. Dunbar-Krige, E. du Plessis, S. Gravett, L. Lomofsky, V. Merckel, I. November, R. Osman, N. Petersen, M. Robinson & M. van der MerwePublisher: Pearson Education South Africa (Pty) Ltd Format: Paperback, 216 pagesCondition: Very good (strong spine, no loose or torn pages)ISBN/Barcode: 978-1-77025-746-7Introductory teacher-education textbook exploring the foundations of teaching in the South African context, including professional identity, classroom practice, and the role of educators in society. Ideal for BEd and PGCE students. 1st edition (2010), Pearson Education SA, 216 pages. Very good condition (strong spine; no loose or torn pages). ISBN: 978-1-77025-746-7.
2mo
Randburg12
R 35
SavedSave
N Duisend Sterre - Susanna M Lingua.Eyesha Hamman is n Suid-Afrikaanse gebore meisie wie se ma met n welgestelde Portugees getroud is toe sy maar drie jaar oud was. Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.167 Bladsye.[Kleefband merke by omslag en hardeband soortgelyk soos hierdie in die boek][Hardeband verniel][Name / Vanne][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7672.Fiksie.Afrikaanse Boeke.Susanna M Lingua Boek.Susanna M Lingua Boeke.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
8mo
8
R 100
SavedSave
Wolftyd - Anna M Louw.Die weduwee Leonie Obach trek haar
uit en gaan sit met die tekenblok op die
knie voor die spieël. Met 'n gevoel van
opwinding begin sy teken.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.239 Bladsye.[Naam en van]072 501 3890.REF: 7632.Fiksie.Anna M Louw Boek.Anna M Louw Boeke.Roman.Romans.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
9mo
1
R 35
SavedSave
Sterrepad Na Die Hart - Maria M Bekker.
Net ek en jy ... en n handvol sterre.
Boeiende romantiese verhaal van n meisie wat uitvind dat die geluksgodin en die liefdesgodin dikwels nie langs dieselfde vuur sit nie.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
168 Bladsye.
{Omslag skeur plekkies}
{Merke op hardeband}
072 501 3890.
REF: 4319.
Fiksie.
Liefdesverhaal.
Maria M Bekker Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Soet Is Die Vrug - M Strydom.
n Stiefseun wat n verhouding het met n wereldwyse vrou wat veel ouer as hy is; en n dierbare stiefdogter wat halsoorkop verlief raak op n man wat tien jaar ouer as sy is ...
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
18 CM.
172 Bladsye.
[Merk waar plakker afgehaal is]
[Merke hardeband en skaaf plekke]
[Tee merke omslag]
[Tee merke bladsy]
[Merke in boek]
072 501 3890.
REF: 6319.
Fiksie.
M Strydom Boek.
M Strydom Boeke.
Meevoerende Menslike Verhaal/
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Soort Soek Soort - M Jan Cronje.
M Jan Cronje se verhaal, Soort Soek Soort is n spanningsverhaal uit die hoogste rakke en sal die leser boei van die heel eerste paragraaf af tot die grusame verrassingseinde.
Vir Sharon Roux Was ryk Boel De Wet die antwoord op al haar drome. Hy het haar vir die eerste keer laat besef wat ware liefde is.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
21 CM.
170 Bladsye.
[] Kleefband merke op blaaie []
[] Merke in die boek []
[] Merk op hardeband []
072 501 3890.
REF: 5297.
Fiksie.
Avontuur.
Verhaal.
Klub 707.
M Jan Cronje Boek.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
Die Donker Kind –
Anna M Louw.
Oompie Sam en sy
driemanskap het later die arrige boomwolk onthou wat die dag soos n voorbode
oor die see en die uitspansel gestrek het; en die stuk water wat sigselwers
opgeraap en penorent bly swewe tot by die Suid-Siener rif waar
Antjie-die-Skipper die fratsgolf sonder bang gestaan en inwag het. Agt dae
later het twee dolfyne n gestalte in swart geklee tot op die skotige strand
uitgebring.
Vir ou dokter wat die
doodsertifikaat moes kom gee, was dit kompleet asof die stralende, albasteragtige groen oe oorgeloop
het van die laaste toneel wat hulle moes aanskou: stormsee, lug, son. En dit
was goed so, het hy besluit: n goeie dood vir Antjie-die-Skipper.
Jare later, na die
Groot Verandering, is oompie Sam dikwels uitgevra na sy mening oor die nuwe
politiek en ook veral of hy nie ou Weskusstories ken nie. Vir een aandagtige,
stil, jong joernalis het hy die storie vertel, van die beeldmooi wit vrou met
die groen oe wat op n houtskip met n rooi seil in hierdie see gevaar het en vriende
gemaak het met die dolfyne. Hy het vertel van die geheime minnaar wat een lang,
onvergeetlike nag by haar was; toe vir goed verwdyn het uit haar lewe; al was
daar mense wat vertel het dat hy partykeer met donkermaan gesien was waar hy op
n afstrand staan en kyk het na die ligvierkante in haar vensters. Vir hierdie
minnaar, het oompie Sam vertel, het die Groot Verandering te laat gekom.
Die Donker Kind is n
fassinerende roman, die uitbeelding van die mens se vreemde hartsog om vermaak
te put uit rampspoed, geweld,
bloedvergieting – en self die dood. N Weskus-verhaal wat aangrypend is in sy
menslikheid, dog geteken met Anna M. Louw se kenmerkende fyn, satiriese pen.
·
Tweedehandse
boek.
·
Hardeband
met omslag.
·
Afrikaans.
·
21 CM.
·
159
Bladsye.
·
Naam, van
in boek, merke aan die buitekant van die boek (Kyk na foto’s asb), skoon boek.
·
072 501
3890.
·
REF:
1385.
·
072 501
3890.
·
Hierdie
boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
n Nuwe Daeraad - Susanna M Lingua.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.223 Bladsye.[] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek [][] Name en vanne in die boek [][] Hardeband het merke op [][] Skeur X2 bladsye []072 501 3890.REF: 5689.Fiksie.Susanna M Lingua Boek.Afrikaanse Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
R 100
SavedSave
Kosbare Perels - Mev. Ds. M. J. van Straten.
Die Here se in Sy Woord ons moet grawe in die akker om die perel van groot waarde te kry. Die akker is die Bybel. Jesus Christus is daardie perel van groot waarde met Sy versoeningsbloed vir u en vir my sonde en vir die sonde vir die hele wereld. Ek dank God dat ons Hom kan en sal vind, as ons met ons hele hart na Hom soek in Gods Woord.
Ek noem hierdie boekie: Kosbare Perels, omdat, as ons waarlik met erns in die Bybel begin grawe, ons n skat van perels sal ontdek wat byna ontelbaar is - tekse so kosbaar, so bemoedigend, so bestraffend, so vermanend, so vol lering, so vol liefde, dat dit vir ons perels van onskatbare en onmisbare waarde word op ons lewensweg.
Hardeband boek.
Afrikaans.
Tweedehandse boek.
316 Bladsye.
072 501 3890.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 100
SavedSave
The Fireside Book - David Hope - 1999.
The Fireside Book Of David Hope 1999.
A host of brand new poems and a sprinkling of old favourites, each one illuminated with a specially commissioned full colour illustration. Fantasy, nostalgia, humour and romance are only a few of the featured themes.
Winter White - Kathleen Gillum.
The Slide - Kenneth C Steven.
To Grandchildren - Eileen Melrose.
God's Gifts - Morag McCluskey.
First Warm Day - Margaret Gillies Brown.
What Is A Home? - Iris Hesselden.
The Playroom - Glynfab John.
The Thrush's Nest - John Clare.
The Earthworm - Roseleen N Milne.
Bee-Haviour - Margaret Gillies Brown.
The Lonely Beach - Alison Mary Fitt.
Out With Grandma - Iris Hesselden.
My Darling - William Prentice.
Over The Garden Wall - Glyfab John.
Belinda And I - Mary M Milne.
Summer's Symbol - Elizabeth Gozney.
Butterfly - Kathleen Gillum.
Gathering - Ian Dubh.
The Stolen Rose - Patricia McGavock.
Summer Lament - Magaret Ingall.
Hallowed Memories - Kathleen O'Farrell.
AND MANY MORE >>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>
Second-hand book.
Hardback with dustcover.
English.
18 CM.
[Dustcover small marks]
072 501 3890.
REF: 6341.
Non Fiction.
David Hope Book.
David Hope Books.
Poem.
Poems.
Poetry.
This book will be removed when sold.
2y
1
R 40
SavedSave
Sag Ruis Die Nagwind - Susanna M Lingua.
Die agtienjarige Alta Van Eden ken net die sonkant van die lewe. As miljoenersdogter kan sy die lewe geniet sonder om haar oor die dag van more te kwel. Maar dan is haar vader in n ernstige motorongeluk betrokke.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
22 CM.
160 Bladsye.
[Hardeband skaaf plekke]
[Merke in die boek]
[Name, van, datum en nommer in die boek]
072 501 3890.
REF: 6323.
Fiksie.
Susanna M Lingua Boek.
Susanna M Lingua Boeke.
Liefdesverhale.
Liefde.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 110
SavedSave
Vertellers 2 - Die Tweede Groot Verhaalboek - Merwe Scholtz.
O' Callaghan se waatlemoen - C Louis Leipoldt.
Salas y Gomez - Eugene N Marais.
Die nag van die clown - Abraham H De Vries.
n Sirkus in die steppe - Freek swart.
Die park na die val van die blare - Karen Schoeman.
Die nuwe jas - Berta Smit.
Ek vat my land - Bartho Smit.
Melk - Elsa Joubert.
Die bok - Ingrid Jonker.
Drusse - J Van Melle.
Taai wortels - CM Van Den Heever.
Die hol krans - M.E.R.
Die huis teen Koppie Alleen - Toon Van den Heever.
Die swart haan - Henriette Grove.
Elias - Jan Van Tonder.
Jy moet jou by kry voor die kanon skiet - Abraham H De Vries.
Die tarentaal - MC Botha.
Bitterbek en Pompies - Chris Barnard.
Het spoke nekke? - Audrey Blignault.
Weekdier die Grote - Jan Rabie.
Silt van die aarde - E Kotze.
Tannie, ons bring rosies - Dot Serfontein.
Die vrou van die fabriek - PJ Haasbroek.
Dood van n ouma - Margaret Bakkes.
En nou sit ek maar so - Wilma Stockenstrom.
Die uitdraaipad - Elise Muller.
n Pankop te perd - Chris Barnard.
Bokmelk en blommetjiesgoed - Anna M Louw.
Die ooreenkoms - Dalene Matthee.
Walter en Linnie - Petra Muller.
Die voorsanger van Maltahohe - Jan Spies.
Die begeerlikheid van die vlees - PJ Haasbroek.
En toe se Beelsebub ... - PG Du Plessis.
Gebet van Tities Tokaan - Pulvermacher.
Phillippus P Van Staden - AS Van Straten.
n Storie oor n storie - Hennie Aucamp.
Die roos van die Koevervoorts - CGS De Villiers.
Pape se plan - Jan Spies.
Is jou oupa nog so mooi? - Junita Joubert.
Die middelboom - Henriette Grove.
Oom Hendrik in die spookhuis - CJ Langenhoven.
Hoe groen was die dakke van Arkadie - PC Haarhoff.
Die pampoen - Martin Versfeld.
Lag jy, Sampie? - Chris Barnard.
Wildegans, wildegans - Elsabe Steenberg.
Die hoendersteier - Morkel Van Tonder.
Partytjie - JM Gilfillan.
Van n man se storie - Gawie Kellerman.
Makers en mense - Andre P Brink.
Wat is n zonk? - Jeanne Goosen.
Gesigte - Etienne Van Heerden.
Dirk Ligter - Boerneef.
Moet n slag gaan kyk hoe lyk dit daar by Goudini-spa - Andre Le Roux.
" Een vreemdeling op de aarde " - Audrey Blignault.
Die sendeling is dood - Elsa Joubert.
Hoe jy jou lus verloor - Rachelle Greef.
Ma se voorbode - John Miles.
Die mossies van Barcelona - Uys Krige.
n Dag in Berg-en-Dal - Etienne Le Roux.
Die klipblom - Jan Rabie.
Die dood van Julika Von Schwabe - Chris Barnard.
Die twee dom seuntjies - Jan Spies.
Die engeltjie wat agtergebly het - Piet Cillie.
Liewe Patat - Annie Schumann.
Die antie met die pienk rok - Jan Spies.
Sonder handvatsels - Anna M Louw.
Die uitvoering van n tistement - Ferdinand Deist.
Die Spieelkepetsh - Christine Pienaar.
Houtbaai-Blues - Abraham H De Vries.
Die skaapwagter - Suzanne Van Rensburg.
Tweedehandse Boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
611 Bladsye.
[] Merke aan die binnekant van die omslag []
[] Hoeke van die hardeband verniel []
[] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek []
[] Merkie aan die buitekant van die omslag []
072 501 3890.
REF: 5192.
Fiksie.
Merwe Scholtz Boek.
Saamgestel deur Merwe Scholtz.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 100
SavedSave
Die Braambos Brand - CJM Nienaber - M Nienaber-Luitingh - N Keur Van Godsdienstige Gedigte.Die Braambos Brand - N Keur Van Godsdienstige Gedigte Saamgestel Deur CJM Nienaber - M Nienaber-Luitingh.Eugene N Marais.Totius (JD Du Toit).DF Malherbe.C Louis Leipoldt.AG Visser.ID Du Plessis.CM Van Heever.NP Van Wyk Louw.Uys Krige.WEG Louw.Elisabeth Eybers.EN NOG MEER .......Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.140 Bladsye.[Merkies en krap merkies op hardeband][Merke in boek]072 501 3890.REF: 6977.Nie Fiksie.Gedigte.CJM Nienaber Boek.CJM Nienaber Boeke.M Nienaber-Luitingh Boek.M Nienaber-Luitingh Boeke.Afrikaanse Gedigte.Christelike Leefwyse.Gedig.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
R 210
SavedSave
Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front ’n drastiese ommekeer ondergaan: die Nasionale Party het plek gemaak vir ’n ANC-regering, wat gelei het tot transformasie op sosiale, ekonomiese en sakefront. In 1983 is Vosloo as die besturende direkteur van Naspers aangestel en het hy hom dit ten doel gestel om dié groep - wat in 1913 as mondstuk van die Nasionale Party gestig is - te vernuwe. Vosloo het die maatskappy deur diep, onstuimige waters gestuur: op ideologiese vlak was dit ’n geveg tot die dood toe met die regse Perskor-groep om die steun van Afrikaners te wen. Naspers moes ook op kommersiële vlak moderniseer. Dit het uiteindelik gelei het tot die stigting van M-Net, Suid-Afrika se eerste betaaltelevisiekanaal. In 1992 is Vosloo as voorsitter van Naspers aangestel en het Koos Bekker die pos as besturende direkteur aanvaar. Onder Bekker se leiding het Naspers belê in die Chinese internetmaatskappy Tencent, en vinnig ontwikkel tot ’n groep wat vandag finansiële belange regoor die wêreld het. Dít sou nie moontlik gewees het sonder die fondasie wat Vosloo in die vroeë tagtigs vir sodanige vernuwing gelê het nie. Oor Grense is Ton Vosloo se memoir oor sy lewe in die koerantwêreld in ’n tyd toe Naspers nog baklei het om die posisie as markleier, ’n tyd toe die koerante binne sy stal baie na aan die politici van die dag gestaan het. Met sy eiesoortige humorsin en styl as gesoute joernalis vertel Ton Vosloo die storie van Naspers en van sy uiteenlopende ervarings as koerantman en sakeleier. Condition, very good, unread copy. Price R210. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
12
R 35
SavedSave
Blink Soos Die Morester - Susanna M Lingua.Jalani Van Coller is n baie gelukkige meisie. Sy het n goeie betrekking, genoeg vriende en boonop staan sy op die punt om verloof te raak aan die man van haar hart.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.168 Bladsye.[Omslag vasgeplak aan die hardeband][Plakkers in boek][Stempels in boek][Potlood merke][Voorletters][Pen merkkies][Hardeband merke en skaaf plekke][Goed genoeg vir lees][Name en vanne in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Bladsy los geplak met kleefband - Al die bladsye is in die boek en is getel]072 501 3890.REF: 6936.Fiksie.Susanna M Lingua Boek.Susanna M Lingua Boeke.Romankeur.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 35
SavedSave
Staan Op, My Beminde - Susanna M Lingua.
Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word
Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen
luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die
ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk.
Natasha bevind haar kort voor lank op n verlate uithoek van die
Drakensberge waar sy tikster word vir Dewalt de Meyer, 'n beroemde skrywer wat
hart en siel aan die werk is aan 'n nuwe rolprentdraaiboek.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
149 Bladsye.
[Omslag swak kondisie]
[Pen gekrap binnekant omslag]
[Hardeband pen en merke]
[Pen gekrap binnekant die boek]
[Naam en van in die boek]
[Merke in die boek]
072 501 3890.
REF: 6869.
Fiksie.
Susanna M Lingua Boek.
Susanna M Lingua Boeke.
Roman.
Liefde.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Man Sonder Liefde - M Strydom.
Thomas Beyers drink die laaste bietjie van die gebruiklike kelkie wyn voor aandete en sit dit dan versigtig op die tafeltjie langs hom neer. Terwyl hy een van sy kort sigaartjies aansteek, kyk hy na sy skoonsuster wat teenoor hom sit en haar kelkiewyn nog nie aangeraak het nie.
Elizabeth Naude is n mooi vrou vir haar ses en veertig jaar, dink Thomas.
Tweedehandse boek.
Hardeband sonder omslag.
Afrikaans.
21 CM.
151 Bladsye.
*Naam en van op n paar plekke in boek geskryf, **Plakker in boek, ***Watermerke op die bladsye, ****Merke ook in die boek.
072 501 3890.
REF: 2183.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
2y
1
R 35
SavedSave
n Ruiker rooi rose - M Strydom.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.160 Bladsye.[]Name en vanne in die boek [][]Omslag is in slegte kondisie geskeur en merke [][]Merke op hardeband [][]Hardeband is verniel [][] Blaaie verniel bo sien foto [][] Merke soortgelyk soos hierdie in die boek [][]Blaaie geskeur by twee bladsye "Klein skeur " []{} Ou boek al die blaaie is in die boek []072 501 3890.REF: 5172.Fiksie.M Strydom Boek.Liefdesverhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!
