Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for Second Hand Books & Games for sale in East Rand in East Rand
12
R 110
SavedSave
Dragons & Butterflies - Shani Krebs - TRUE STORY.Shani Krebs didn’t fall in with a bad crowd – he was the bad
crowd.Second-hand book.Paperback.English.23 CM.654 Pages.[Message written in the front of the book inside][Marks similar to these in the book][Page torn]072 501 3890.REF: 7650.Non Fiction.Sentenced To Die, Choosing To Live.Shani Krebs Book.Shani Krebs Books.A Memoir.True Story.Dragons & Butterflies is the riveting story of a man who endured unimaginable hardship but never gave up.Biography.Memoir.This book will be removed when sold.
6mo
9
R 100
SavedSave
Finale - Stephanie Garber - Caraval #3.ALL GAMES MUST COME TO AN END.Second-hand book.Paperback.English.23 CM.468 Pages.[Sticker in book][Marks in book]072 501 3890.REF: 7649.Fiction.Stephanie Garber Book.Stephanie Garber Books.Caraval Book 3.Fantasy.Romance.Young Adult.Romantasy.Young Adult Fantasy.Magic.Fantasy.Romance.Mystery.This book will be removed when sold.
6mo
9
R 250
SavedSave
The Baxters - Karen Kingsbury - A Prequel.The Baxter family saga begins with a wedding day that tests
the bonds of love and hope for each family member.Second-hand book.Hardback with dustcover.English.22 CM.333 Pages.[A+ Very good condition]072 501 3890.REF: 7647.Fiction.Karen Kingsbury Book.Karen Kingsbury Books.The Baxters.Baxters.Christian Fiction.Christian.Romance.Contemporary.Christian Romance.Family.Contemporary Romance.This book will be removed when sold.
6mo
7
R 160
SavedSave
Anderman Se Vrou - Chris Karsten - N Wim Kellerman-Roman.Wie is die man wat as Wiem aangespreek word?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.345 Bladsye.[Merkies in boek 'Meer van die papier'][Hierdie boek is in goeie kondisie A+]072 501 3890.REF: 7637.Fiksie.Chris Karsten Boek.Chris Karsten Boeke.Wim Kellerman.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
6mo
8
R 100
SavedSave
Insurgent - Veronica Roth - Divergent #2.Tris has survived a brutal attack on her former home and family. But she paid a terrible price.Second-hand book.Paperback.English.19 CM.525 Pages.[Marks in book][Small tear page][Small hole page]072 501 3890.REF: 7636.Fiction.Veronica Roth Book.Veronica Roth Books.Young Adult Reading.Young Adult.Dystopia.Fantasy.Science Fiction.Romance.Adventure.Teen.Post Apocalyptic.This book will be removed when sold.
7mo
12
R 50
SavedSave
Met Ligter Tred - Audrey Blignault.Tweedehandse boek.Hardeband met stofomslag.Afrikaans.21 CM.124 Bladsye.[Merke op omslag en skeur plekkies][Merkies op hardeband][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7635.Fiksie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 35
SavedSave
Burgers Van Die Hemel - RK Van Wyk.Tweedehandse boek.Hardeband met stofomslag.Afrikaans.19 CM.47 Bladsye.[Merke op stofomslag][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 7634.Nie Fiksie.RK Van Wyk Boek.RK Van Wyk Boek.Gosdiens.Geloof.Christelike Leefwyse.God.Daan Retief Uitgewers.Stofomslagontwerp Deur Hettie Van Niekerk.Hemel.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 110
SavedSave
Soekie Op Hoerskool - Ela Spence - Soekie Reeks #5.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.20 CM.128 Bladsye.[Hardeband baie swak kondisie verniel][Geskryf voor in boek "Boodskap"][Ou boek glad nie nuwe boek nie][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Spine slumped over]072 501 3890.REF: 7633.Fiksie.Boeke Oor Skool.Boeke Vir Meisies.Kinderboeke.Jeug.Ela Spence Boek.Ela Spence Boeke.Leesboek.Soekie Reeks.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
8
R 100
SavedSave
Wolftyd - Anna M Louw.Die weduwee Leonie Obach trek haar
uit en gaan sit met die tekenblok op die
knie voor die spieël. Met 'n gevoel van
opwinding begin sy teken.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.239 Bladsye.[Naam en van]072 501 3890.REF: 7632.Fiksie.Anna M Louw Boek.Anna M Louw Boeke.Roman.Romans.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 100
SavedSave
Mrs Beeton's Cookery And Household Management - REF: 7631.Second-hand book.Hardback.English.23 CM.1344 Pages.[Tape and tape marks inside the book in the front and in the back inside similar to these][Marks similar to these in the book][Marks on hardback][Small tear page]072 501 3890.REF: 7631.Non Fiction.Cooking.Housecraft.Family.House.This book will be removed when sold.
7mo
12
R 50
SavedSave
Jy Kan Vir Ewig In Die Paradys Op Aarde Lewe.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.23 CM.256 Pages.[Potlood soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke in boek][Merke op hardeband]072 501 3890.REF: 7630.Nie Fiksie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
11
R 100
SavedSave
Guideposts For Growing Up - Barbara K Polland - Child Horizons.Second-hand book.Hardback.English.26 CM.172 Pages.[Hardback damaged][Marks similar to these in book]072 501 3890.REF: 7629.Non Fiction.Educational.Barbara K Polland Book.Barbara K Polland Books.Parenthood.Family.Parenting.Health.Social And Emotional Growth Of Children.Helping Children Develop Their Minds.Self-Esteem.Discipline.Parents.Childhood.Self-Help.Self Help.Children.Kids.This book will be removed when sold.
7mo
12
R 100
SavedSave
Maklik En Mooi: Gebreide Speelgoed - Joy Gammon - 30 Nuwe Patrone.
Maklik En Mooi - Gebreide Speelgoed - Joy Gammon - 30 Nuwe Patrone.
INHOUD:
Inleiding:
1: MENSE
Babapop en uitset Pop
en klere.
Klein figure Ses
poppies.
Bekende karakters
Groot poppe.
2: 'N BEER-FAMILIE
Tradisionele
teddiebeer Eduardiese beer.
Moderne teddiebeer
Sagte, snoesige beer.
Panda Swart en wit
beer.
Ysbeer Wit beer.
Teddiebere se
piekniek Vier klein bere.
3: PRET MET KERSTYD
Kersfees-bewertjie
Elwe, feetjies en engel.
Takbok Kersfees
speeding.
Balle vir Kersboom
Mooi balle.
Kersvader
Tafelversiering.
Sneeuman Speelding of
versiering.
4: SPEELGOED EN DIERE
Noag en die ark
Figure, Ark en diere.
Op die pad Motor,
stasiewa en bakkie.
Kleurryke balle Groot
en klein balle.
Gestreepte kat Kat
wat sit.
Draak-handpop
Speelding vir kinders.
Oerwoud-diere
Olifant, tier, slang, papegaai en seekoei.
************************************************************************************
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
24 CM.
96 Bladsye.
[Hardeband verniel]
[Merke soortgelyk
soos hierdie in die boek]
[Naam en van in boek]
072 501 3890.
REF: 7628.
Nie Fiksie.
Stokperdjies.
Brei.
Brei Speelgoed.
Boeke Vir Dames.
Joy Gammon Boek.
Joy Gammon Boeke.
Brei Diere.
Brei Boek.
Hierdie boek sal
afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 100
SavedSave
Storieland - Helena JF Lochner.Dertig stories vir kinders uit die verhaleskat van Helena JF Lochner.Met meer as 30 tekeninge deur Dorothy Hill. {Swart en wit}INHOUD:
1. Ou Vader Krismis.
2. Die verlore presente.
3. Vader Krismis en die veldmannetjies.
4. Ou Vader Krismis verloor sy baard.
5. Geel Piet draai stokkies.
6. Poffer en Ribbetjies.
7. Drie ou broertjies.
8. Ondersteboland.
9. Weeskindjie.
10. Die ou man se diere.
11. Die drie visse.
12. Niksie.
13. Die verjaardagtert.
14. Jan Tuisbly se karretjie.
15. Die bedelaar se hemp.
16. Sy enigste vriend.
17. Die storie sonder end.
18. Die groot skat.
19. 'n Honderd oë.
20. Ou Argus se oë.
21. Die swape bou 'n huis.
22. Die swape en die meulsteen.
23. Die swape en die muisvanger.
24. Die man, die seun en die esel.
25. Die esel met die sout.
26. Die slaaf en die leeu.
27. Die dom kuikens.
28. Die jakkals en die reier.
29. Die skaapwagtertjie en die wolf.
30. Die jakkals en die kraai.___________________________________________________________Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.159 Bladsye.[Hardeband verniel][Naam en van aan buitekant van die blaaie geskryf met pen bo en onder][Boodskap voor in die boek geskryf][Plakkers in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7627.Fiksie.Helena JF Lochner Boek.Helene JF Lochner Boeke.Kinderboeke.Leesboek.Leesboeke.Stories.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Oulike Boeke Met Mooi Stories.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 110
SavedSave
Hy Kan Weer En Meer - Adrio Konig - Gelowig Nagedink Oor die Skepping - Deel 3. Hoe het alles ontstaan?Is alles geskape in ses dae geskape?Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.249 Bladsye.[Omslag geskeur en merke][Naam, van en jaar in boek][Merke in boek][Hardeband skaaf plekke]072 501 3890.REF: 7626.Nie Fiksie.Godsdiens.Adrio Konig Boek.Adrio Konig Boeke.Kerk.Geloof.Christelike Leefwyse.Evolusieproses.Bybel.Skeppingsgeloof.Eskatologiese.Skepping.Dr Adrio Konig.Professor in Sistematiese Teologie aan die Universiteit van Suid-Afrika.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
8
R 100
SavedSave
The Sharp Edge Of A Snowflake - Sif Sigmarsdottir.The snow is falling thick and fast.Snow in Iceland is dangerous.Second-hand book.Paperback.English.19 CM.360 Pages.[Marks in book]072 501 3890.REF: 7625.Fiction.Sif Sigmarsdottir Book.Sif Sigmarsdottir Books.YA Crime.Thriller.Mystery.Young Adult.Contemporary.Crime.Murder Mystery.Christmas.Mental Health.Teen.Teen Fiction.12 - 18 Years.Books For Children.Childrens Books.Kids.This book will be removed when sold.
7mo
11
R 110
SavedSave
Reuk Van Die Dood - Riana Mouton.lemand is besig om jong vroue in Mafikeng te ontvoer
en te vermoor. Dit word gou duidelik dat daar 'n
verband is tussen die moorde: die slagoffers se een
vinger word verwyder. 'n Reeksmoordenaar dus. Die
moorde is onheilspellend, want die slagoffers word
gemartel en uit woede vermoor. Dit is die ergste soort
moordenaar wat 'n mens kan kry, want hy is intelligent
en hy geniet die kat-en-muis-speletjie. Hierdie
persoon moet so gou as moontlik gekeer word
...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.324 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7624.Fiksie.Riana Mouton Boek.Riana Mouton Boeke.N Opwindende Naelbyt Debuut.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
11
R 100
SavedSave
Die Dag Van Die Here Is Naby - Bennie Kleynhans.Die toekoms van hierdie wereld is inderdaad somber. En hoe vreesaanjaend is die afgryslike tonele van verwoesting wat in die toekoms voor ons opdoem!Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.170 Bladsye.[Plakkers in die boek][Merke in boek][Sagteband merke]072 501 3890.REF: 7620.Nie Fiksie.Bennie Kleynhans Boek.Bennie Kleynhans Boeke.Suid-Afrika.Ewigheid.Jesaja.Amos.Esegiel.Joel.Sefanja.Sewende Millennium.Groot Verdrukking.Armageddon.Die Laaste Oordeel.Die Nuwe Hemel En Nuwe Aarde.Geloof.Christelike Leefwyse.Godsdiens.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 100
SavedSave
Diaboliese Sameswering - Bennie
Kleynhans.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.189 Bladsye.[Merk in boek][Merke hardeband][Pen soortgelyk soos hierdie in die
boek]072 501 3890.REF: 7619.Nie Fiksie.Bennie Kleynhans Boek.
Bennie Kleynhand Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra
dit verkoop is.
7mo
12
R 100
SavedSave
Daniel En Die Eindtyd - Bennie Kleynhans.INHOUD:1. Jode in 'n heidense Paleis
(603 v.C.).
2. Die droom van Nebukadnésar.
3. Getrouheid getoets deur vuur.
4. Deur my regeer die konings.
5. Die fees en die vingers.
6. Die Leeuhart tussen die leeus -
die man van die gebed.
7. Die Goddelose koninkryke en die
Koninkryk van God.
8. Die Voorloper van die Antichris.9. Die Sewentig Jaar weke.
10. Christus in die Boek Daniël.
11. Die Ou Testamentiese beeld van ons wereld.12. Daniel en die finale woord._______________________________________________Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.164 Bladsye.[Naam en van][Merke op hardeband][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7618.Nie Fiksie.Bennie Kleynhans Boek.Bennie Kleynhans Boeke.Geloof.God.Christelike Leefwyse.Bybel.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
