Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Filter & refine
Clear All
Results for man 18 220 in Second Hand Books & Games for sale in East Rand
12
R 35
SavedSave
As Charlotte Eers Getroud Is - Sanet Te Groen.Toe die skril klokkie van die telefoon deur die huis weerklink, onthou Mollie meteens dat sy vergeet het om vir haar man die boodskap te gee.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.220 Bladsye.[] Hardeband is verniel [][] Gaaitjies in die blaaie kyk foto's asb beinvloed nie die lees nie :) [][] Boodskap, name, vanne en datums in boek [][] Regmerk met pen voor in die boek [][] Merke in die boek [][] Klein skeur 2 bladsye []072 501 3890.REF: 5529.Fiksie.Sanet te Groen Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
3mo
6
R 20
SavedSave
Reenboog Van Jou Hart - Schalkie Van Wyk - Melodie.
Met die ink nog nat op haar graadsertifikaat, verruil die 22-jarige Lanja Van Niekerk Kaapstad vir Johannesburg. Sy gaan by haar ouma Jakkie woon, want sy is vir eers klaar met mans, Derek Vermeulen het haar verneder en verraai, en sy gaan nie sommer weer n man in haar hart toelaat nie.
Dan onmoet sy ouma Jakkie se jong buurman, die skugter argitek Rosseau Friedlander. Ook hy het n bittere liefdesteleurselling gehad en stel nie in verhoudings belang nie, daarom kan hulle heerlike vriende wees en net mekaar se geselskap geniet. Maar wat voer Rosseau se dodelik aantreklike ouer broer, benno, in die mou?
Kan sy hom vertrou of is hy die gewetenlose rokjakter wat almal se hy is /
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
18 CM.
220 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 623.
Kyk asb na die foto's.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Fiksie.
3mo
Save this search and get notified
when new items are posted!