Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay OnlineSECURELYEASY DELIVERY OR COLLECTION
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for Second Hand Books & Games for sale in Alberton in Alberton
8
R 35
SavedSave
Vlerke Van Liefde - Christi Van Aswegen - Lapa.Rika Mulder is moedeloos en verslae nadat haar verlowing verbreek is.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Sagteband merke en verniel][Merke in boek]072 501 3890.REF: 8093.Fiksie.Christi Van Aswegen Boek.Christi Van Aswegen Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
13d
11
R 35
SavedSave
Son Op Die Duine - Madeleine Malherbe - Lapa.Sonja hoor geskok dat Lourens haar as 'suur' beskryf, maar sy gee ook nie eers om nie. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM159 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Skeur bladsy en blaaie skeurtjies][Merke sagteband]072 501 3890.REF: 8092.Fiksie.Madeleine Malherbe Boek.Madeleine Malherbe Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
13d
9
R 35
SavedSave
Die Oop Pad - Bep Du Toit - Lapa.Vera De Lange is vyf en veertig en haar man is vyf jaar tevore dood.Tweedehandse boek.Sagteband,Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Sagteband klein skeurtjies en merke]072 501 3890.REF: 8091.Fiksie.Bep Du Toit Boek.Bep Du Toit Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
13d
11
R 35
SavedSave
Nimfvalkie - Magdaleen Viviers - Lapa.Swart Panter, die lenige, gespierde jongman wat so rats en geluidloos soos n kat beweeg, het grootgeword saam met die fraai Nimfvalkie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8090.Fiksie.Magdaleen Viviers Boek.Magdaleen Viviers Boeke.Liefdesverhaal.Lapa Boek.Lapa Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
14d
10
R 35
SavedSave
Maestro Uit Die Newels - Christo Van Der Merwe - Lapa.Elmar Konig, bekende impresario in die plaaslike kunstewereld, bied Linde Derksen een van die hoofrolle in die musiekblyspel Die Purper Kleed aan. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.160 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8089.Fiksie.Christo Van Der Merwe Boek.Christo Van Der Merwe Boeke.Lapa Boek.Lapa Boeke.Liefdesverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
14d
10
R 35
SavedSave
Daisies Vir My Liefling - Corhard - Lapa.Gerhard van der Walt is ontnugter. Sy
vrou het hom en sy drielingkleuters vir n ander man gelos en hy onttrek hom,
ook aan sy seuns.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.159 Bladsye.[Merke in boek soortgelyk soos hierdie][Sagteband verniel]072 501 3890.REF: 8088.·
Fiksie.·
Liefdesverhaal.·
Verhaal.·
Corhard Boek.·
Lapa Uitgewers Boek.
·
Treffer-Boekklub. Corhard Boeke. HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS. WHATSAPP: 072 501 3890.
14d
6
R 100
SavedSave
Die Boekengel - Malene Breytenbach.Mara is uiteindelik vry van haar toksiese huwelik en trek terug Stellenbosch toe waar sy destyds gestudeer het.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.266 Bladsye.GOEIE KONDISIE.072 501 3890.REF: 8087.Fiksie.Malene Breytenbach Boek.Malene Breytenbach Boeke.Boek.Boeke.Verhaal.Hartroerende.Verhaal.Liefde.Geloof.Meesterstorieverteller.Roman.Luca.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
17d
8
R 140
SavedSave
Kronkelpad - Irma Joubert - Pontenilo #3.Die jong mediese student Lettie Louw se vriendinne raak almal verlief op aantreklike mans en trou die een na die ander - maar niemand sien haar raak nie.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.478 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 8086.Fiksie.Irma Joubert Boek.Irma Joubert Boeke.Pontenilo Trilogie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
17d
8
R 150
SavedSave
Abel Se Lot - Chris Karsten - Abel Trilogie #2.Die tweede boek in die Abel-trilogie, na Abel se ontwaking:Ella Neser is op verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.416 Bladsye.[Krap merk sagteband][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 8085.Fiksie.Chris Karsten Boek.Chris Karsten Boeke.Boek II In Die Abel-Trilogie.• Moord.• Speurder.• Polisie.• Boek 2 Abel Trilogie.• Moordenaar.• Spanningsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
17d
12
R 110
SavedSave
Die Belydenis - Jodi Picoult.TWEE VROUE.EEN GEHEIM.Vertaal deur Daniel Hugo.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.426 Bladsye.[Naam, van en regmerk in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8084.Fiksie.Jodi Picoult Boek.Jodi Picoult Boeke.Boek.Boeke.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
17d
10
R 300
SavedSave
Legacy Of War - Wilbur Smith - Hardback - REF: 8083.A FAMILY IN TURMOIL. A COUNTRY IN RUINS.ISBN: 978-1-83877-224-6.NEW BOOK.Hardback with dustcover.English.24 CM.459 Pages.[Marks on hardback][Marks on the outside of the pages]GOOD CONDITION.072 501 3890.REF: 8083.Fiction.Wilbur Smith Book.Wilbur Smith Books.David Churchill.Nail-Biting.Courage.Bravery.Adventure Fiction.Adventure.Historical Fiction.Saga.War Story.War.Africa.Novels.Thriller.Wilbur Smith Hardbacks.Wilbur Smith New Books.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD.WHATSAPP: 072 501 3890.
17d
9
R 150
SavedSave
Abel Se Ontwaking - Chris Karsten - Abel Trilogie #1.Boek een van 'n trilogie. Abel bly
steeds op die burgerregerf buite Johannesburg waar hy die grootste deel van sy
lewe saam met sy versteurde moeder deurgebring het. Daar bewerk hy die velle
van klein diertjies wat hy verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en
Suid-Amerika wat hy in sy galery in die stad verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag
het Abel spesiale planne. Hy wil vir hom 'n nuwe gesig uitsoek: die van 'n mooi
jong vrou. En hy is op die uitkyk vir tatoes wat sal pas by die temas van sy
Kosmiese Joernale.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.384 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 8082.Fiksie.Chris Karsten Boek.Chris Karsten Boeke.Die Begin Van Ella Neser Storie.Boek 1 In Die Abel-Trilogie.Boek 1 Abel Trilogie.Spanningsverhaal.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
10
R 130
SavedSave
Plasenta - Peet Venter - Thys Krige-Reeks #4.THYS KRIGE DOEN WAT HY DIE BESTE DOEN.HY MAAK MENSE DOOD.MAAR DIS ALTYD DIE REGTE MENSE.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.302 Bladsye.[Geel merke op blaaie soortgelyk soos hierdie in die boek][Geel merke op blaaie aan die buitekant]072 501 3890.REF: 8081.Fiksie.Peet Venter Boek.Peet Venter Boeke.Thys Krige Reeks.Plasenta Is Sy Vierde Roman In Die Thys Krige-Reeks.Thys Krige Reeks Boek 4.Misdaadskrywer.Roman.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
12
R 60
SavedSave
Ministry Of Crime - Mandy Wiener - An Underworld Explored.As
a follow up to the bestselling Killing Kebble: An Underworld Exposed (2010), the new book from Mandy Wiener, Ministry of Crime: An Underworld Explored, examines how organised crime, gangsters and
powerful political figures have been able to capture the law enforcement
authorities and agencies. These various organisations have been eviscerated,
hollowed out and left ineffective. They have been infiltrated and compromised
and, as a result, prominent underworld figures have been able to flourish in
South Africa, setting up elaborate networks of crime with the assistance of
many cops. The criminal justice system has been left exposed and it is crucial
that the South African public knows about the capture that has occurred on
different levels.Second-hand book.Paperback.English.23 CM.454 Pages.[Writing at the back of the book inside][Marks in book][Water marks similar to these in the book][NO MISSING PAGES]072 501 3890.REF: 8079.Non Fiction.Mandy Wiener Book.Mandy Wiener Books.NPA.True Crime.Crime.Political.Police.Krejcir.Policemen.Glenn Agliotti.True Story.SARS.SAPS.Jacob Zuma.Radovan Krejcir.Politics.Modack.Criminals.Mysterious Unsolved Murders.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
10
R 110
SavedSave
Dieper As Die Bloed - Peet Venter - REF: 8080.Net toe almal aanvaar dat sake na
normaal gaan terugkeer met die arrestasie van die reeksmoordenaar, bars n
groter verskrikking los.ALHOEWEL DIEPER AS DIE BLOED DIE MOORDSAGE VOORSIT, KAN DIE ROMAN GELEES WORD SONDER VOORKENNIS VAN DIE REUK VAN ROSE.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.272 Bladsye.[Merk sagteband][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8080.Fiksie.Peet Venter Boek.Peet Venter Boeke.Speur.Riller.Moord.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
3
R 50
NEGOTIABLE
SavedSave
I have quite a few Danielle Steel books and a few from other writers for sale. I love reading but I am just not getting time for them anymore. They are all second hand and very well taken care of. R60 each for the bigger ones, R40 each for the smaller books. Also some is hard cover books. Or take any 10 for R400. Cash on collection. Alberton area. Contact me on 0798483624. Urgent sale.
18d
Alberton10
R 110
SavedSave
Killing Kebble - Mandy Wiener - Revised And Updated.
In September 2005, Brett Kebble, a
prominent South African mining magnate, was killed on a quiet suburban street
in Johannesburg in an apparent “assisted suicide”.Second-hand book.Paperback.English.19 CM.428 Pages.[Name][Paperback damaged][Light water marks pages][Marks similar to these in the book][One page loose / all the pages are in the book]072 501 3890.REF: 8078.Non Fiction.True Story.True Crime.Crime.Mandy Wiener Book.Mandy Wiener Books.Underworld.Brett Kebble.Jackie Selebi.Glenn Agliotti.Mikey Schultz.Nigel McGurk.Fiazal ''Kappe'' Smith.Political.Top Level Investigation.Eye Witness News.Murder.South Africa Crime.THIS BOOK WILL BE REMOVED WHEN SOLD.WHATSAPP: 072 501 3890.
18d
12
R 130
SavedSave
Pirana - Rudie Van Rensburg.WRAAK SLYP SY TANDE GEDULDIG.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.320 Bladsye.[Naam, van en jaar in boek][Merke aan buitekant van die blaaie][Merkies soortgelyk soos hierdie in die boek][Netjiese boek]072 501 3890.REF: 8077.Fiksie.Rudie Van Rensburg Boek.Rudie Van Rensburg Boeke.Aksie.Spanningsverhaal.Rooi Els.Kassie Kasselman.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
19d
12
R 150
SavedSave
Kamikaze - Rudie Van Rensburg.DIE PION MAAK SY LAASTE SKRUIF...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.330 Bladsye.[Naam, van en jaar in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 8076.Fiksie.Rudie Van Rensburg Boek.Rudie Van Rensburg Boeke.Aksie.Spanningsverhaal.Spioenasie.Korrupsie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
19d
11
R 130
SavedSave
Kopskoot - Rudie Van Rensburg.REEKSMOORDEMAAR, OF WRAAK?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.317 Bladsye.[Naam, van en datum in boek][Merke in die boek][Merkies buitekant die blaaie]072 501 3890.REF: 8075.Fiksie.Rudie Van Rensburg Boek.Rudie Van Rensburg Boeke.Aksie.Spanningsverhaal.Misdaadfiksie.HIERDIE BOEK SAL AFGEHAAL WORD SODRA DIT VERKOOP IS.WHATSAPP: 072 501 3890.
19d
Save this search and get notified
when new items are posted!
