Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for Second Hand Books & Games for sale in Alberton in Alberton
8
R 100
SavedSave
Wolftyd - Anna M Louw.Die weduwee Leonie Obach trek haar
uit en gaan sit met die tekenblok op die
knie voor die spieël. Met 'n gevoel van
opwinding begin sy teken.Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.239 Bladsye.[Naam en van]072 501 3890.REF: 7632.Fiksie.Anna M Louw Boek.Anna M Louw Boeke.Roman.Romans.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 100
SavedSave
Mrs Beeton's Cookery And Household Management - REF: 7631.Second-hand book.Hardback.English.23 CM.1344 Pages.[Tape and tape marks inside the book in the front and in the back inside similar to these][Marks similar to these in the book][Marks on hardback][Small tear page]072 501 3890.REF: 7631.Non Fiction.Cooking.Housecraft.Family.House.This book will be removed when sold.
7mo
12
R 50
SavedSave
Jy Kan Vir Ewig In Die Paradys Op Aarde Lewe.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.23 CM.256 Pages.[Potlood soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke in boek][Merke op hardeband]072 501 3890.REF: 7630.Nie Fiksie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
11
R 100
SavedSave
Guideposts For Growing Up - Barbara K Polland - Child Horizons.Second-hand book.Hardback.English.26 CM.172 Pages.[Hardback damaged][Marks similar to these in book]072 501 3890.REF: 7629.Non Fiction.Educational.Barbara K Polland Book.Barbara K Polland Books.Parenthood.Family.Parenting.Health.Social And Emotional Growth Of Children.Helping Children Develop Their Minds.Self-Esteem.Discipline.Parents.Childhood.Self-Help.Self Help.Children.Kids.This book will be removed when sold.
7mo
12
R 100
SavedSave
Maklik En Mooi: Gebreide Speelgoed - Joy Gammon - 30 Nuwe Patrone.
Maklik En Mooi - Gebreide Speelgoed - Joy Gammon - 30 Nuwe Patrone.
INHOUD:
Inleiding:
1: MENSE
Babapop en uitset Pop
en klere.
Klein figure Ses
poppies.
Bekende karakters
Groot poppe.
2: 'N BEER-FAMILIE
Tradisionele
teddiebeer Eduardiese beer.
Moderne teddiebeer
Sagte, snoesige beer.
Panda Swart en wit
beer.
Ysbeer Wit beer.
Teddiebere se
piekniek Vier klein bere.
3: PRET MET KERSTYD
Kersfees-bewertjie
Elwe, feetjies en engel.
Takbok Kersfees
speeding.
Balle vir Kersboom
Mooi balle.
Kersvader
Tafelversiering.
Sneeuman Speelding of
versiering.
4: SPEELGOED EN DIERE
Noag en die ark
Figure, Ark en diere.
Op die pad Motor,
stasiewa en bakkie.
Kleurryke balle Groot
en klein balle.
Gestreepte kat Kat
wat sit.
Draak-handpop
Speelding vir kinders.
Oerwoud-diere
Olifant, tier, slang, papegaai en seekoei.
************************************************************************************
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
24 CM.
96 Bladsye.
[Hardeband verniel]
[Merke soortgelyk
soos hierdie in die boek]
[Naam en van in boek]
072 501 3890.
REF: 7628.
Nie Fiksie.
Stokperdjies.
Brei.
Brei Speelgoed.
Boeke Vir Dames.
Joy Gammon Boek.
Joy Gammon Boeke.
Brei Diere.
Brei Boek.
Hierdie boek sal
afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 100
SavedSave
Storieland - Helena JF Lochner.Dertig stories vir kinders uit die verhaleskat van Helena JF Lochner.Met meer as 30 tekeninge deur Dorothy Hill. {Swart en wit}INHOUD:
1. Ou Vader Krismis.
2. Die verlore presente.
3. Vader Krismis en die veldmannetjies.
4. Ou Vader Krismis verloor sy baard.
5. Geel Piet draai stokkies.
6. Poffer en Ribbetjies.
7. Drie ou broertjies.
8. Ondersteboland.
9. Weeskindjie.
10. Die ou man se diere.
11. Die drie visse.
12. Niksie.
13. Die verjaardagtert.
14. Jan Tuisbly se karretjie.
15. Die bedelaar se hemp.
16. Sy enigste vriend.
17. Die storie sonder end.
18. Die groot skat.
19. 'n Honderd oë.
20. Ou Argus se oë.
21. Die swape bou 'n huis.
22. Die swape en die meulsteen.
23. Die swape en die muisvanger.
24. Die man, die seun en die esel.
25. Die esel met die sout.
26. Die slaaf en die leeu.
27. Die dom kuikens.
28. Die jakkals en die reier.
29. Die skaapwagtertjie en die wolf.
30. Die jakkals en die kraai.___________________________________________________________Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.159 Bladsye.[Hardeband verniel][Naam en van aan buitekant van die blaaie geskryf met pen bo en onder][Boodskap voor in die boek geskryf][Plakkers in boek][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7627.Fiksie.Helena JF Lochner Boek.Helene JF Lochner Boeke.Kinderboeke.Leesboek.Leesboeke.Stories.Boeke Vir Seuns.Boeke Vir Meisies.Oulike Boeke Met Mooi Stories.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 110
SavedSave
Hy Kan Weer En Meer - Adrio Konig - Gelowig Nagedink Oor die Skepping - Deel 3. Hoe het alles ontstaan?Is alles geskape in ses dae geskape?Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.22 CM.249 Bladsye.[Omslag geskeur en merke][Naam, van en jaar in boek][Merke in boek][Hardeband skaaf plekke]072 501 3890.REF: 7626.Nie Fiksie.Godsdiens.Adrio Konig Boek.Adrio Konig Boeke.Kerk.Geloof.Christelike Leefwyse.Evolusieproses.Bybel.Skeppingsgeloof.Eskatologiese.Skepping.Dr Adrio Konig.Professor in Sistematiese Teologie aan die Universiteit van Suid-Afrika.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
8
R 100
SavedSave
The Sharp Edge Of A Snowflake - Sif Sigmarsdottir.The snow is falling thick and fast.Snow in Iceland is dangerous.Second-hand book.Paperback.English.19 CM.360 Pages.[Marks in book]072 501 3890.REF: 7625.Fiction.Sif Sigmarsdottir Book.Sif Sigmarsdottir Books.YA Crime.Thriller.Mystery.Young Adult.Contemporary.Crime.Murder Mystery.Christmas.Mental Health.Teen.Teen Fiction.12 - 18 Years.Books For Children.Childrens Books.Kids.This book will be removed when sold.
7mo
11
R 110
SavedSave
Reuk Van Die Dood - Riana Mouton.lemand is besig om jong vroue in Mafikeng te ontvoer
en te vermoor. Dit word gou duidelik dat daar 'n
verband is tussen die moorde: die slagoffers se een
vinger word verwyder. 'n Reeksmoordenaar dus. Die
moorde is onheilspellend, want die slagoffers word
gemartel en uit woede vermoor. Dit is die ergste soort
moordenaar wat 'n mens kan kry, want hy is intelligent
en hy geniet die kat-en-muis-speletjie. Hierdie
persoon moet so gou as moontlik gekeer word
...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.324 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7624.Fiksie.Riana Mouton Boek.Riana Mouton Boeke.N Opwindende Naelbyt Debuut.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
11
R 100
SavedSave
Die Dag Van Die Here Is Naby - Bennie Kleynhans.Die toekoms van hierdie wereld is inderdaad somber. En hoe vreesaanjaend is die afgryslike tonele van verwoesting wat in die toekoms voor ons opdoem!Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.170 Bladsye.[Plakkers in die boek][Merke in boek][Sagteband merke]072 501 3890.REF: 7620.Nie Fiksie.Bennie Kleynhans Boek.Bennie Kleynhans Boeke.Suid-Afrika.Ewigheid.Jesaja.Amos.Esegiel.Joel.Sefanja.Sewende Millennium.Groot Verdrukking.Armageddon.Die Laaste Oordeel.Die Nuwe Hemel En Nuwe Aarde.Geloof.Christelike Leefwyse.Godsdiens.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 100
SavedSave
Diaboliese Sameswering - Bennie
Kleynhans.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.22 CM.189 Bladsye.[Merk in boek][Merke hardeband][Pen soortgelyk soos hierdie in die
boek]072 501 3890.REF: 7619.Nie Fiksie.Bennie Kleynhans Boek.
Bennie Kleynhand Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra
dit verkoop is.
7mo
12
R 100
SavedSave
Daniel En Die Eindtyd - Bennie Kleynhans.INHOUD:1. Jode in 'n heidense Paleis
(603 v.C.).
2. Die droom van Nebukadnésar.
3. Getrouheid getoets deur vuur.
4. Deur my regeer die konings.
5. Die fees en die vingers.
6. Die Leeuhart tussen die leeus -
die man van die gebed.
7. Die Goddelose koninkryke en die
Koninkryk van God.
8. Die Voorloper van die Antichris.9. Die Sewentig Jaar weke.
10. Christus in die Boek Daniël.
11. Die Ou Testamentiese beeld van ons wereld.12. Daniel en die finale woord._______________________________________________Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.21 CM.164 Bladsye.[Naam en van][Merke op hardeband][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7618.Nie Fiksie.Bennie Kleynhans Boek.Bennie Kleynhans Boeke.Geloof.God.Christelike Leefwyse.Bybel.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 200
SavedSave
Trompie Die Hanswors - Topsy Smith.Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.158 Bladsye.[Hardeband merke en verniel][Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7617.Fiksie.Topsy Smith Boek.Topsy Smith Boeke.Kinderboeke.Jeug.Trompie Boeke.Boeke Vir Seuns.Trompie Reeks.Afrikaanse Pers Boekhandel.Trompie Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 100
SavedSave
The Abbey Girls Again - Elsie J Oxenham - The Abbey Girls.Second-hand book.Hardback.English.18 CM.124 Pages.[Older book yellow dots pages][Marks similar to these in the book][Light tea marks similar to these in the book]072 501 3890.REF: 7616.Fiction.Elsie J Oxenham Book.Elsie J Oxenham Books.Elsie J. Oxenham.Series.The Children's Press.Kids.Kids Books.Childrens.Read.Reading.Teen.Children's Literature.Books For Girls.This book will be removed when sold.
7mo
11
R 100
SavedSave
Hartstories - Huis Toe Met N Ligter
Tred - Amore Bekker.
Op haar gewilde program Tjailatyd op
RSG het Amore Bekker luisteraars gevra: deel jul saamrystories met my. Die
reaksie? 'n Vloedgolf verhale vanoor die hele land en selfs uit die buiteland:
oor taxi's, die Camino, die Helderberg se laaste vlug, verpaste treine,
onwaarskynlike rylopers, ontmoetings by rooi robotte en selfs kalfies wat huil.
Van Alberton en Merweville tot Roodepoort en Wellington het mense hulle harte
oopgemaak. Daar is stories oor eerste liefde, verbode liefde en naasteliefde;
stories oor die lewenspad en die draaie waarop dit jou soms vat, maar bowenal
stories van mense met ‘n hart vir hul medemens.
•
Tweedehandse boek.
•
Sagteband.
•
Afrikaans.
•
21 CM.
•
222 Bladsye.
•
072 501 3890.
·
[Merke soortgelyk soos hierdie in die
boek]
•
REF: 7615.
•
Die Beste Saamrystories Uit Tjailatyd.
·
RSG.
·
Luisteraars.
·
Nie Fiksie.
·
Radio.
·
Amore Bekker Boek.
·
Amore Bekker Boeke.
·
Hierdie boek sal afgehaal word sodra
dit verkoop is.
7mo
12
R 60
SavedSave
Boas Mei Is Verward - Tinus Horn.Boas Mei is
verward oor baie dinge.
Tinus
Horn se aangrypende roman ondersoek geweld en skuld en hoe naby leuens soms aan
die waarheid loop.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.177 Bladsye.[Tee merke soortgelyk soos hierdie in die boek][Merke in boek]072 501 3890.REF: 7614.Fiksie.Tinus Horn Boek.Tinus Horn Boeke.Roman.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
11
R 110
SavedSave
Bloedvreemd - Juliana Coetzer - WARE VERHAAL.Tydens 'n gesinsvakansie raak die sewejarige Anneke siek en
draai by
die dood om. Sy herstel, maar met ernstige nagevolge: weens
breinskade
word haar verstandelike agteruitgang elke maand meer
sigbaar. Om
die sprankelende kind wat lag en presteer te behou, en die
naderende
gestremdheid af te weer, gaan die gesin op 'n soektog na 'n
wonderkuur.
Alles word probeer, van alternatiewe behandelings en 'n
vreemde dieet
tot 'n besoek aan die profeet TB Joshua in Nigerië.
Soos die siekte toeneem, word alles vir Juliana vreemd en
onherkenbaar-
haar kind, sy self en haar gesin. Sy voel onbevoeg om
haarself of haar gesin
te red, ten spyte daarvan dat sy as psigoterapeut juis in
trauma spesialiseer.
Haar eens vrolike huis word 'n plek waar elke lid van die
gesin op 'n ander
manier leer om te oorleef. Want Anneke se siekte laat almal
se unfinished
business uit die kas val. Juliana se pad na aanvaarding
dwing haar
uiteindelik om ook op haar eie spore terug te loop en haar
idee van
ma-wees te heroorweeg
Bloedvreemd vertel die aangrypende verhaal van 'n ma se
poging om
haarself en haar gesin heel te hou en vrede te maak met 'n
kind wat nou
"in 'n ander vorm leef". Juliana Coetzer skroom
nie om te wys wat in die
binnekamers van haar huis gebeur nie en laat die leser
beurtelings saam met
haar huil en lag.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.23 CM.269 Bladsye.[Merke in boek][Ligte water merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7613.Nie Fiksie.Ware Verhaal.Ouer.Ouers.Gesin.Aangerypende Verhaal.Kind.Aangrypend.Ontroerend.Inspirerend.Ware Storie.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
12
R 100
SavedSave
Charlotta - Jeanette Ferreira.In Paul Kruger se Pretoria loop die jong Charlotta met 'n
droom om eendag 'n verpleegster te
word. Maar in 'n Boerehuis is drome duur, te meer as dit
gaan oor verpleegopleiding onder 'n
non. Liefde kan nog duurder wees, leer Charlotta langs die
slagveld en in die veldhospitale, want daar is twee ruiters op haar pad.
Charlotta vertel van bedrog en familietwis, van een vrou wat die oorlog met 'n
Rooikruisvlag in haar hande en drif in haar siel tegemoetgaan.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.419 Bladsye.[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]072 501 3890.REF: 7612.Fiksie.Jeanette Ferreira Boek.Jeanette Ferreira Boeke.N Diep Menslike Sage Oor Liefde En Oorlog.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
7mo
10
R 250
SavedSave
Forgiving Paris - Karen Kingsbury - Baxter Family.Could Ashley Baxter Blake's journey to forgiveness lead her
back to the City of Light?NEW BOOK.Hardback with dustcover.English.22 CM.324 Pages.{Good condition}072 501 3890.REF: 7605. Fiction.Karen Kingsbury Book.Karen Kingsbury Books.Christian Fiction.Christian.Romance.Contemporary.Faith.Christian Romance.France.This book will be removed when sold.
7mo
12
R 150
SavedSave
Growing Herbs With Margaret Roberts - Margaret Roberts - A Guide To Growing Herbs In South Africa.Illustrated By Joan Van Gogh.Second-hand book.Hardback with dustcover.English.28 CM.209 Pages.[Marks on hardback][Dustcover marks and tea marks / damaged][Marks similar to these in book / tea marks][Pen similar to these in book]072 501 3890.REF: 7601.Non Fiction.Margaret Roberts Book.Margaret Roberts Books.Herbs.Herb.Gardening.Garden.Hobby.Hobbies.Plant.Plants.Jonathan Ball Publishers.This book will be removed when sold.
7mo
Save this search and get notified
when new items are posted!
