Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Sports & Leisure
Filter & refine
Clear All
Results for cum books in Second Hand Books & Games for sale in Alberton
10
R 80
SavedSave
Hy Sal Sy Engel Voor Jou Uitstuur - Stephan Joubert - Jan Van Der Watt.n Ontdekkingstog deur die Bybel op soek na engele.Lees HY SAL SY ENGELE VOOR JOU UITSTUUR en kom meer te wete oor die volgende:Hoe lyk engele?Beskermengele.Die Engel van die Here.Aartsengele, serafs en gerubs.Verskyn engele vandag nog aan gelowiges?Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.111 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 6843.Nie Fiksie.Stephan Joubert Boek.Stephan Joubert Boeke.Jan Van Der Watt Boek.Jan Van Der Watt Boeke.CUM.In medewerking met: Dirk Human, Jurie Le Roux, Hennie Stander.Geloof.Christelike Leefwyse.Christelike Boek.Christelike Boeke.God.Bybel.Engel.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
19d
8
R 100
SavedSave
558 Dae - Yolande Korkie - N Ware Verhaal.Die aangrypende ware verhaal van ontvoeringslagoffers Yolande en Pierre Korkie.558 dae van hel. Twee siele verenig in liggaam en gees. Een almagtige God. Dit is die verhaal van Yolande en Pierre Korkie, wat deur Al Qaeda ontvoer is, soos vertel deur Yolande. Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.555 Bladsye.[Naam en van in die boek geskryf][Merkies in boek]072 501 3890.REF: 6842.Nie Fiksie.Ware Verhaal.Yolande Korkie Boek.Yolande Korkie Boeke.CUM.Pierre Korkie.Huweliksverhaal.Christene.Moslems.Gyselaarsverhaal.God.Oorlewing.Doodsangs.Keuses.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
20d
7
R 100
SavedSave
Liedjies Uit N Towerfluit - Izak De Villiers - 50 Inspirerende Sketse.Liedjies uit 'n towerfluit is 'n boek van feeste en vieringe. Dit is soos 'n feesoptog deur die gewone leefwêreld van elke mens, deur die strate van stede, tot by die stad van God.Soos elke optog is dit vol humor, maar ook erns. Speels, maar ook spitsvondig. Die aanslag is lig, maar die boodskap slaan soms soos 'n voorhamer.Hierdie essays het as SARIE-agterblaaie verskyn - 'n gewilde rubriek wat Izak de Villiers vir baie jare hanteer het en hom besonder geliefd gemaak het by talle lesers.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.22 CM.209 Bladsye.Goeie Kondisie.072 501 3890.REF: 6838.Inspirerend.Izak De Villiers Boek.Izak De Villiers Boeke.CUM.Christelike Leefwyse.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
21d
9
R 80
SavedSave
N Fluistering In Die Windstilte - Max Lucado - Hoor God Se Stem Deur Die Storm.Dis verstommend wat God alles sal doen om aandag te trek.God sal fluister. Hy sal skree. Hy sal ons aanraak en ons trek. Hy sal ons laste wegneem. Hy sal dalk selfs ons seeninge wegneem. As daar n duisend tree tussen ons en Hom is, sal Hy hulle almal afle behalwe die laaste een. Dit laat Hy aan ons oor. Ons moet kies.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.167 Bladsye.[Plakker in boek][Boodskap voor in boek geskryf][Merke waar plakker afgehaal is]072 501 3890.REF: 6834.Nie Fiksie.Max Lucado Boek.Max Lucado Boeke.Geloof.Christelike Leefwyse.God.Christus.CUM.Christelike Boeke.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
1mo
1
R 30
SavedSave
Liefde Maak Jou Weer Mens - Phil Bosmans - CUM.
Tweedehandse Boek.
Sagteband.
Afrikaans.
191 Bladsye.
22 Cm.
CUM.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 420.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Nie Fiksie.
2mo
12
R 100
SavedSave
Vir Christus Gemartel - Richard Wurmbrand.n Beskrywing van die lyding en getuienis van die Ondergrondse Kerk.Richard Wurmbrand, wie se liggaam die letsels dra van veertien jaar se marteling en lyding in n Kommunistiese tronk, was getuie van die moed en volhardende geloof van duisende Christene.Weggeskeur van hulle dierbares, geslaan en vermink, maar geestelik onoorwonne, staan hulle onwrikbaar in hulle vertroue op die Here, self al word hulle vir Christus gemartel.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.17 CM.128 Bladsye.[Merke op sagteband][Merke in boek][Merk waar plakker afgeskeur is]072 501 3890.REF: 6235.Nie Fiksie.Geloof.Christelike Leefwyse.Richard Wurmbrand Boek.Richard Wurmbarnd Boeke.CUM.W Stuart Harris.Christelike Boeke.Ware verhaal.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
3mo
11
R 100
SavedSave
Ester - Ellen Gunderson Traylor.Die vrou wat haar volk gered het.
Ester is die verhaal van God se
getrouheid teenoor diegene wat gehoorsaam is aan sy verhewe doel; dit is n
roerende monument vir waagmoed en geloof.Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.19 CM.231 Bladsye.[Merke in boek]072 501 3890.REF: 6653.Fiksie.Christelike Boek.Christelike Fiksie.Christelike Boeke.CUM.Ellen Gunderson Traylor Boek.Ellen Gunderson Traylor Boeke.Geloof.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
3mo
10
R 110
SavedSave
Markus: N Ooggetuie - Ellen Gunderson Traylor.Die verhaal van n man wat alles meegemaak het...Jesus Christus, die vroee kerk, gebeure wat die wereld verander het...Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.270 Bladsye.[Merke in die boek]072 501 3890.REF: 6654.Ellen Gunderson Traylor Boek.Ellen Gunderson Traylor Boeke.Geloof.Christelike Boeke.CUM.Jerusalem.Verhaal.Christelike Boek.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
3mo
1
R 100
SavedSave
Die Kinders Van Chronos - Pieter Aspe.
Die kinders van Chronos is ’n polisieroman cum riller. ’n Geraamte word deur kinders in ’n sandput ontdek op ’n erf wat hul ouers kort tevore gekoop het.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
304 Bladsye.
21 Cm.
Goeie kondisie (A+).
072 501 3890.
REF: 342.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Fiksie.
2mo
1
R 100
SavedSave
Van Riemvasmaak Tot Rose - Maretha Maartens.
n Kykie op die lekkertes van die lewe.
Tweedehandse boek.Sagteband.Afrikaans.21 CM.79 Bladsye.[] Merke in boek []072 501 3890.REF: 5329.Maretha Maartens Boek.CUM.Boek Vir Vroue.Moed.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2mo
8
R 150
SavedSave
Business Management Textbooks:
(Please send a request to 0822530669 to confirm any other textbook availability)
- International Business, Peng, 2nd and 3rd Editions
- Management, Leading and Collaborating in a competitive world, Bateman, 13th Edition
- The Fourth Industrial Revolution, Schwab
- Contemporary Management, 12th Edition, Jones
- Essentials of Contemporary Management, 8th Edition, Jones
- Business, Government and Society, 13th Edition, Steiner
- New Venture Creation, Entrepreneurship for the 21st Century, 10th Edition, Spinelli
- Business & Society Ethics and Stakeholder Management, 7th Edition, Archie
- E-commerce 2021 to 2022, Business, Technology, Society, 17th Edition, Laudon
- Essentials of Entrepreneurship and Small Business Management, 9th Edition, Scarborough
- Essentials of Contemporary Management, 7th Edition, Jones
- Essentials of MIS, 11th, 12th and 14th Editions, Laudon
- Management Information Systems, 7th Edition, Sousa
- Organizational Behavior, 18th Edition
- Organization Theory and Design, An International Perspective, 4th Edition, Daft
- Organizational Behavior, 18th Edition, Robbins
- Operations Management, Sustainability and Supply Management, Heizer, 13th Edition
- Business Management for Entrepreneurs, 3rd Edition, Nieuwenhuizen
- Practical Enterprise Risk Management: A Business Process Approach, Gregory H. Duckert
- Corporate Governance, Christine Mallin, 4th and 6th Editions
- Integrated Organisational - - - - - - - Communication, 2nd Edition, George Angelopulo, Rachel Barker
- Exploring Innovation, 3rd Edition, David Smith
- PMBOK Guide, 6th and 7th Editions
· Business studies case studies, 2nd Edition, Rudansky-Kloppers
· Companies-and-Other-Business-Structures-in-SA-3rd Edition
- Experiential Approach to Organizational Development, 8th Edition, Brown
- Project Manager Competency Development Framework, 3rd Edition, Global Standard
·Entrepreneurship and how to establish your own business, 6th Edition, Botha
· Focus on Management Principles, a Generic Approach, De Beer, Rossouw_4th edition
· Global Business, 3rd Edition, Mike W. Peng
· Introduction to Business Management, 10th, Erasmus
· Introduction to Business Management, 11th, Erasmus
·Introduction to Business Management_Erasmus_10th Edition
· Management and cost accounting, Drury, 10th and 11th Editions
· Managing Training and Development_Erasmus_7th Edition
· Organization Development Change by Thomas G. Cummings, Christoper G. Worley
· Principles of Information Systems_Stair
· Principles_of_Business_Information_Systems, 4th Edition, Ralph
· The Law of Business Structures_Cassim
· The Leadership Experience, Richard L. Daft
· The_Public_Administration_Theory_Primer_by_H_George_Frederickson
· Understanding_Public_Policy_Theories_and_Issues_by_Paul_Cairney
2y
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!