Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for bome in "bome" in South Africa in South Africa
10
15d
8
R 150
SavedSave
KOSI BAY 4X4 OFFROAD BOSKAMPR150PPPNKRAG. WATER. BRAAIERS. ABLUSIE.GROOT KOELTE BOME. KAMPE IS REDELIK PRIVAAT. BAIE VEILIG. ±10km van KOSI MOUTH AF.
18d
1
Contact f/price
SavedSave
2026
19d
1
1mo
1
1mo
1
4mo
7
Contact f/price
SavedSave
@ R195 each
15x @ R185 each
20x @ R175 each
50x @ R165 each
100x @ R150 each
Pekanneut bome te koop
Pecan nuts trees for sale
Sak bome / Bag trees
Choctaw variety only
Please call me if interested
Skakel gerus indien belangstel
Fc Eloff
Cell: 078 426 3434
Brits, Beestekraal / Nortwest province
4mo
Brits1
8mo
4
SavedSave
Ek sny bome af en snoei ook bome. Ons maak ook skoon na die tyd en ry alles weg. Daar word met groot omsigtigheid gewerk om veiligheid van eiendom en persone te verseker. Ek werk in en om Polokwane. Skakel 072-465-8097 vir 'n gratis kwotasie.
1y
Polokwane / PietersburgContact f/price
SavedSave
BOME & STRUIKE van die WITWATERSRAND, MAGALIESBERG & PILANESBERGdeur Joan van Gogh en John AndersonGoeie toestandEertse Uitgawe 1988112 bladsyeIncludes 48 beautifully illustrated plates by Joan van Goghsms 07 22 44 44 55 or email
9y
Other1
R 100
SavedSave
Die Wraak Van Knor - Tosca Menten - Protea.
Worsies groei nie aan bome of iewers onder die grond nie. Worsies word gemaak van varke. Dit is nou eenmaal so.
Hierdie boek gaan oor kampioenworsies. Dit gaan ook oor 'n vergete oupa, wat vroeer 'n slagter was, die liewe varkie Knor en die Worswedstryd van die Eeu. As jy nie van wors hou nie, moet jy liewer nie hierdie boek lees nie. En as jy wel van wors hou, eintlik ook nie ...Of juis?
Tweedehandse boek.
Sagteband boek.
Kinderboek.
Afrikaans.
Goeie kondisie (A+).
122 Bladsye.
072 501 3890.
REF: 182.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop.Fiksie.
2y
R 180
SavedSave
Identifikasie van bome word algemeen as moeilik beskou, veral in 'n streek soos Suider-Afrika met 'n groot planteverskeidenheid waar sowat 2 100 boomspesies natuurlik voorkom, met nog 'n paar honderd meer wat uit ander dele van die wereld afkomstig is. Identifiseer die Bome van Suider-Afrika - die eerste van sy soort vir die streek - verskaf die agtergrondkennis wat nodig is om bome te identifiseer. Die titel bevorder 'n benadering wat lesers sal toerus om enige veldgids tot bome met groter gemak en meer vertroue te gebruik. Dit begin met basiese inligting oor plantvorm en ontsluit dan stelselmatig die bou van bome om 'n duidelike begrip oor te dra van waarna 'n mens moet kyk om 'n onbekende boom te identifiseer. Die titel is in twee dele verdeel: Deel een, goed toegelig met kleurillustrasies en foto's, beskryf die verskillende dele van 'n boom en hul rol by identifikasie. Deel twee bevat 'n sleutel tot 43 boomgroepe gebaseer op maklik waarneembare stingel - en blaarkenmerke. Daar is gevind dat, as 'n eerste stap tot identifikasie, dit vir die leek nuttiger is om groepe te herken eerder as die formele plantkundige families wat dikwels gebruik word. Die gebruik van 'n simbool om die hoofkenmerke van elke groep uit te beeld, maak dit vir die beginner makliker om 'n begrip van die verskeidenheid bome te vorm. Behandelings van die groepe bied verklarende notas oor groepkenmerke en wenke oor identifikasie van spesies. Condition: very good, unread copy. Price R180. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
Save this search and get notified
when new items are posted!
