Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
SavedSave
Guest Farm jobs available. We cater for school educational tours, events such as weddings and sporting events as well as for tourists visiting the battlefields. Situated on a game farm we are looking for people who both enjoy working with animals/outdoors as well as people as your days could be quite varied. If you are interested please send your cover letter and CV to philip@elandsheim.co.zaOnly short listed candidates will be contacted
1h
1
Blanke man mid-60's, fiks en
gesond, met goeie kennis en ondervinding van algmene boerdery, sowel as
bestuurservaring in die sake-sektor en korporatiewe kommunikasie, soek dringend
'n pos asseblief. Enigiets in die landboubedryf of by 'n oord, karavaanpark,
lodge, gastehuis ens waar verblyf deel vorm van die pakket.
Ek is 'n gegradueerde en 'n harde en deeglike werker, met goeie
bestuursvaardighede en menseverhoudings (het personeel van 25+ mense bestuur).
Het ook deeglike kennis van die ontwikkeling van bemarkingsmateriaal en
advertensies, die internet en die MS Office pakket. My eie motor en kode EC
lisensie. Woonagtig in die Wes-Kaap maar bereid om te verhuis en onmiddelik
diens te aanvaar in enige provinsie.
Ek is enkel (geskei). Belangstellendes kan my asb. kontak by 083
88 333 95; WhatsApp boodskappe welkom. Baie dankie!
2mo
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.