Waiters met ondervinding gesoek

3 months ago1792 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description
Ons is huidiglik opsoek na kelners met ondervinding om by ons groep aan te sluit. Die volgende vereistes word verlang: Goeie mense verhoudings en onder druk kan werk Tussen die ouderdom van 18 en 30 wees In die area woonagtig wees met eie vervoer Aandskofte asook naweke en vakansie dae kan werk Ten minste 5 skofte per week Afrikaans en Engels sprekend Ten minste 1 jaar se ondervinding het in die bedryf Heg asb nuuste CV met kobntakbare verwysings aan hierdie advertensie. Neem asb kennis dat as jy nie in 2 weke gekontak word nie dat jou applikasie die keer onsuksesvol is. Sonder jou heel nuutste CV aangeheg word daar nie terugvoering gegee
Id Subtitle 538917115
View More
SilverMember since 2009
Email Verified
1 adsActive
105 adsPosted