Vriendelike Kelners Benodig

2 months ago1515 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description
Ons is gelee in die hartjie van Bellville en opsoek na vibey waiters met n Taste for Life. Die volgende vereistes word verlang: Tussen die ouderdom van 19 en 35 jaar Iemand met meer as n jaar se ondervinding in die industrie sal in jou guns tel. Weeksaande, naweke en vakansiedae kan werk en ten minste 5 skofte per week beskikbaar wees Goeie kliente diens en kommunikasie kan lewer Tweetalig wees in Afrikaans en Engels In die area woonagtig is - Bellville Eie vervoer he na en van werk Bereidheid om te werk Let wel dis n Permanente posisie en nie n part time een nie Dra asb kennis dat as jy nie jou CV met kontakbare verwysings aangeheg het nie dan word jou applikasie nie aanvaar nie. I'm interested please contact me gaan eenvoudig net delete word as daar geen CV is nie. Die regte kandidate sal in die volgende 2 weke in kennis gestel word. As jy die add sien is die posisie nog beskikbaar Groete
Id Subtitle 1100441812
View More
Bellville Spur
Selling for 13+ yearsActive Ads 1
Faster than Average
Replies in 24 hours
Seller Stats
118Total Ads
19.15KTotal Views
View Profile
Contact Bellville Spur
Message
(4019)
(Required)
Email Address
(Required)
Phone
(Optional)
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.