Kelners met ondervinding gesoek

10 months ago5978 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Description
Ons is n familie restaurant in Bellville opsoek na die volgende: Iemand met meer as n jaar se ondervinding in die industrie. Weeksaande, naweke en vakansiedae kan werk en ten minste 5 skofte per week beskikbaar wees Goeie kliente diens en kommunikasie Tweetalig is in Afrikaans en Engels In die area woonagtig is Eie vervoer Bereidheid om te werk Let wel dis n Permanente posisie Dra asb kennis dat as jy nie gekontak gaan word sonder dat jy NIE jou CV met kontakbare verwysings gestuur het nie. Die regte kandidate sal in die volgende 2 weke in kennis gestel word. Dankie
Id Subtitle 799342786
View More
silver spur
Selling for 12+ yearsActive Ads 1
Fast
Replies in 4 hours
Seller Stats
114Total Ads
10.01KTotal Views
View Profile
Contact silver spur
000*******Show Number
Message
(4015)
(Required)
Email Address
(Required)
Phone
(Optional)
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.