Wiskunde Tutor

17 days ago247 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:Kip McGrath Durbanville
Job Type:Part-Time
Description

Kip McGrath Durbanville benodig die dienste van 'n deeltydse Wiskunde-onderwyser. Klasse vind na skoolure plaas. Aansoekers moet gekwalifiseerde Wiskunde-onderwysers wees met kennis en ervaring van CAPS en CAMBRIDGE. Aansoekers moet Wiskunde vir grade 6 tot 12 in Afrikaans en Engels kan onderrig. Belangstellendes moet hul CV's

voor 30 Junie na durbanville@kipmcgrath.co.za stuur (nie deur dropbox nie).

Id Subtitle 752169005
View More
SBinnemanMember since 2018
Email Verified
2 adsActive
15 adsPosted