Kleuter & Loop Onderwyseres Benodig by Kleuterskool & Nasorg Sentrum

20 days ago391 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Job Type:Full-Time
Description

Ons kleuter & nasorg sentrum benodig `n onderwyseres in ons 2-4 Jr klasgroep. Die persoon sal ook die loop na & van die Laerskool by ons doen asook leerders neem na sport.


Ure: 07:00 - 17:30 (week 1) & 07:30 - 18:00 (week 2)


Die geskikte persoon sal oor die volgende beskik:

Hardwerkend

Netheid

Liefde vir kinders

Godsdienstig

Organiseerd

Dissipliene

Bedagsaam


Persoon moet onmiddelik beskikbaar wees.


Indien jy die geskikte persoon is stuur jou CV na cleverkidscampus@gmail.com


Stel ook jou salarisverwagtinge.

Id Subtitle 706745662
View More
cleverkidscampusMember since 2016
Email Verified
2 adsActive
32 adsPosted