Baba Onderwyseres Pos Beskikbaar

4 days ago298 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Description

Ons kleuterskool & Nasorg Sentrum is geleë in Brackenfell, Protea Hoogte.


Ons het die volgende pos beskikbaar:

1. Baba Onderwyseres (1-3 Jr)

- Ure:06h15-18h00/17h30


Die suksesvol kandidaat sal oor die volgende beskik:

Christelik

Liefde vir kinders

Kennis van klas opset/Roetine

Netheid

Hardwerkend

Streng / Georganiseërd


Begin datum sal onmiddedlik wees, jy moet beskikbaar wees vir `n onderhoud.


Stuur CV met salarisverwagtinge na cleverkidscampus@gmail.com


Id Subtitle 754918737
View More
cleverkidscampusMember since 2016
Email Verified
2 adsActive
34 adsPosted