Naskool Assistent
7 days ago205 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Contract
Description
Ons is opsoek na n hardwerkende naskool assistent onderwyser/es Ons naskool akkommodeer Gr 1 tot Gr 7 leerders, daarom moet die assistent dinamies en geduldig wees. Hierdie is n halfdag pos ( 13:00 tot 17:30). Daar sal ook van die assistent verwag word om die vakansieprogram te bemagtig tydens skool vakansies vanaf 06:30 tot 17:30 daagliks (Ekstra vergoeding/betaling). Randburg area Stuur asseblief alle CV's na randburghv@gmail.com
Id Subtitle 667143412
View More
Gumtree UserMember since 2011
Email Verified
1 adsActive
260 adsPosted