Wiskunde of Fisiese Wetenskappe tutor in Paarl

16 days ago257 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Rodzaj pracy:Pełny etat
Description

Tutor sentrum in die Paarl is tans opsoek na persone om ekstra lesse aan te bied in die vakke Wiskunde of Fisiese Wetenskappe, vir grade 10 tot 12.


Persone moet vertroud wees met die vak, en beskikbaar wees middae tussen 14:30 en 17:30. Betaling is per uur, en jy kan jou eie ure kies en watter dae jy wil werk.


Kontak my per e-pos asseblief.

Id Subtitle 684675496
View More
Surene MaritzMember since 2017
Email Verified
1 adsActive
3 adsPosted