Teacher - Applications closed - Ad posted by e.devil
12 days ago442 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Contract
Description

Akademiese Opvoeder : Afrikaans (WKOD kontrak aanstelling)

Batavia Vaardigheidskool verlang die dienste van ‘n gekwalifiseerde Afrikaanse Opvoeder vanaf 1 Januarie 2020 tot 31 Maart 2020:

Die volgende word verlang:

1. ‘n Toepaslike Onderwys kwalifikasie

2. Twee taligheid: AE

3. SACE geregistreer

4. Bewese kennis van Kurrikulum vir Vaardigheidskole.

Epos ansoeke na Batavia.inclusive@wcgschools.gov.za of handig in by skool voor of op 15 Januarie 2020 om 12 nm.

Aansoeke het gesluit en geen nuwe aansoeke of navrae sal beantwoord word nie.


Id Subtitle 666016540
View More
e.devilMember since 2012
Email Verified
1 adsActive
6 adsPosted