Onderwyseres (gemengde groep graad 3 en 4)

15 days ago190 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Description

Ons benodig 'n onderwyseres met 'n onderwys kwalifikasie ( B-ed graad of diploma intermediêre onderwys)

Sy moet moeite doen met kinders met leer probleme

Moet ten volle tweetalig wees in Afr en Engels ( Afrikaans huistaal)

Daar is slegs 10-15 leerders per klas (tans 8 kinders)

Werksure 7:00-14:00 Maandae tot Donderdae

7:00-17:00 Vrydae

Salary per month R7000

Id Subtitle 688205955
View More
JoelineMember since 2015
Email Verified
1 adsActive
7 adsPosted