Tutor Gr 9-12
a month ago313 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Opsoek na iemand met baie geduld maar met ferm hand om leerders te help met hul tuisskool kurrikulum.


Opleiding sal gegee word waar nodig.

Sterk wiskunde agtergrond sal in jou guns tel maar is nie ń vereiste nie, sal van jou verwag word om les beplanning te doen alles wat nodig is, is tot jou beskikking.


Totaal 10 leerders waarmee jy gaan werk.

Rustige werksomgewing


Ure 7:00-17:30 (ons maak kere vroër klaar)

Salaris sal bespreek word per aansoek.



Kontak

Mariska

0746057002

Stuur ook CV na rissie.gem@gmail.com

Id Subtitle 654414441
View More
Mariska Member since 2014
Email Verified
2 adsActive
38 adsPosted