Deeltydse werk vir `n student.

17 days ago323 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Part-Time
Description

Ons is opsoek na `n student wat in ons winkel kan werk Saterdae asook oor die Paasnaweek en Desember 2021.


Die Ideale kandidaat sal beskik oor die volgende:

Liefte vir diere.

Matriek.

In staat wees om `n 20kg sak kos te dra.

Netjies, eerlik, selfstandig.

Vorige ondervinding in verkope sal `n bonus wees.

Vriendelik en `n liefte om met mense te werk.

Afrikaans en Engels sprekend.


R250.00 per dag.


Stuur asseblief jou CV na rkgoosen@yahoo.com


Id Subtitle 713639788
View More
rikagMember since 2010
Email Verified
2 adsActive
377 adsPosted