Verkoops Konsultante

8 days ago114 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Ogłaszane przez:Firma/Agencja
Description

Verkoops konsultant posisie beskikbaar by ons Roodepoort kantoor.

+-R5000 – R12 000 per maand

Puik werksomgewing + ons bied volledige opleiding aan

Die suksesvolle kandidaat moet selfversekerd wees, 'n goeie houding hê, professioneel, vriendelik, uitgaande, mense mens, ambisieus, entoesiasties en goeie kommunikasie vaardighede hê.

Vereistes:

Matriek sertifikaat

Suid-Afrikaanse ID

Vlot in Afrikaans of Engels

Stuur asb CV's aan na: Debra.Cronk@magnitudegroup.co.za


Id Subtitle 689497913
View More
DebraMember since 2018
Email Verified
1 adsActive
14 adsPosted