SALES REPRESENTATIVE

14 days ago129 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Company Name:AA PRINT MEDIA
Job Type:Commission
Description

100 AAPRINTMEDIA / GETFIREDUP VERKOOPS KONSULTANTE DRINGEND GESOEK LANDSWYD AREAS-VRYBURG/RUSTENBURG/POTCHEFSTROOM/KLERKSDORP

100 Nuwe verkoops poste beskikbaar vir ons Aanlyn Verkoop Afdeling in SA.

Gedurende SA se Lockdown tydperk het ons maatskappy `n unieke digitale aanlyn produk geloots.

Dink jy dat jy die regte eienskappe en vermoë het om by ons span aan te sluit???

Sluit dan dus vandag nog aan!!!!

WAARNA IS ONS OPSOEK???

Ons is opsoek na individue met `n sterk persoonlikheid, wat goeie kliente diens besit met `n

eksentrieke persoonlikheid om kliente reg oor die land in die sak te bring.

Ons pryse is van so lae kostes dat enige besigheid, van `n eenmansaak, vennootskap tot selfs

`n groot maatskappy by ons kan aansluit. Ja, ons is dus `n kommissie-basis maatskappy wat enige persoon, van `n vas aangstelde verkoops persoon, deeltydse werker of selfs `n onafhanklike kontrak werker die geleentheid gun om `n ekstra inkomste te verdien en ons te help om ons maatskappy te groei.

VEREISTES:

1. 5 Jaar werks ondervinding

2. Eie voertuig sal dus voordelig wees

3. Slimfoon is `n MOET

4. Rekenaar, Laptop of Tablet vir Zoom of e-posse

5. Zoom App onderhoude & opleiding met betroubare internet

6. CV met goeie verwysings

WAT ONS AANBIED:

1. GRATIS opleiding

2. Goeie onderstening en spanbou

3. Weeklikse, maandelikse en aangaande kommissie op alle verkope

4. Fisiese opleiding, indien ons beskik `n fasiliteit in jou provinsie

5. Daaglikse verkope-opleiding via Zoom vanaf Maandae to Vrydae, weens COVID-19 & Social Distancing

6. Weeklikse bonusse onder elke provinsie

7. Maandelikse bonusse per persoon wat teiken verkope bereik

8. Die geleentheid om jouself op te werk vir `n hoër pos:

Span leier, Verkoop bestuurder, kantoor bestuurder of self provinsiale bestuurder tydens Level 1 & 0

As jy dink jy het die houding, die wilskrag en die vermoë wat ons soek stuur jou CV aan na

NWEST@getfiredup.co.za of Whatsapp eenvoudig jou CV na 0652275617

Id Subtitle 750624371
View More
Bunny BusaniMember since 2019
2 adsActive
30 adsPosted