Junior Telebemarkers pos - R4000 p/m. Met of sonder ervaring

a month ago236 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Private
Job Type:Internship
Employment Equity:Non EE/AA
Description
Plig beskrywing
  • 1) Moet voorlegging (presentation) oor foon aan klient oordra, behoefte bepaling kan doen (vrae vra) en meer verduidelik oor ons produkte en ons promosies aan kliente deur gee (gratis courier en geld terug waarborg)
  • 2) Kandidaat moet vinnig kan leer, 'n goeie duidelike telefoon stem hê,
  • 3) Moet doel gerig, ambisieus en kreatitief wees.
  • 4) Aandagtig lees, luister en moet op jou voete kan dink.
  • 5) Lojaliteit, eerbaarheid en integriteit is uiters belangrik
Ons is 'n klein maatskappy wat besig is om uit te brei, dus bied ons 'n uitstekende groei geleentheid vir kandidate wat hulself bewys. Salarisse sal na 2 maande hersien word.

Stuur 'n motiverings brief oor hoekom jy die beste persoon vir die posisie sal wees.

Ons maatskappy is huidiglik in Riversal Meyerton maar trek moontlik na 'n groter perseel in Henley-on-klip binne die volgende 2 maande.Kandidate sal self verantwoordelik wees vir ervoer werk to en terug.

Werksure: 8h00 - 16h30




Id Subtitle 702495600
View More
tashymorganMember since 2011
Email Verified
1 adsActive
14 adsPosted