Post FREE Ad

Ouhout Meubels in die Kimberley benodig n Verkoops Assistent

13 days ago120 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Description

Ouhout Meubels in die Kimberley benodig n Verkoops Assistent

As jy glo dat jy die regte persoon is vir die werk, n positiewe en leerbare houding het, en aan al die werk vereistes voldoen kan jy jou CV stuur na ****** of vir Rikky kontak op ******

Werk Vereistes:

Moet winkel sentrum ure en naweke kan werk

Vaardigheid in Verkope, Administrasie, en basiese winkel bestuur

Vlot in Afrikaans en Engels

“Microsoft Office” vaardig

Matriek of NSS ekwivalent

Eie Betroubare Vervoer

Geen Kriminele Rekord

Ten minste 2 Verwysings

Id Subtitle 496344639
View More
Ouhout KimberleyMember since 2018
Email Verified
1 adsActive
5 adsPosted