Post FREE Ad

PROFESSIONELE CV

Post an ad like this for FREE!

Opstel van 'n professionele CV


Met ons verskeidenheid van opsies vir die opstel van 'n CV, verseker ons u van 'n professionele diens wat spesifiek
vir u behoeftes ontwerp is.


Of dit nou 'n verkorte en-/of volledige CV is wat u benodig,
ons pas dit aan om by u behoefte te pas.



Vir meer inligting of om te reël vir 'n afspraak kontak ons werwingskantoor gerus by
054- 331 3336.


Jou CV is die eerste ontmoeting met jou potensiële werkgewer, laat dit 'n aangename een wees!


Orffer & van der Merwe (More ads from this seller)
User since May 2015
455 Published
45 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Upington
Popular