Ontvangsdame Pos

1 month ago1657 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:PC Laptops
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

PC Laptops is opsoek na ‘n betroubare jong dame om by ons span aan te sluit as ontvangsdame in 2022.

Persoon moet in Durbanville/Bellville area woon met lisensie en eie vervoer.

Vereistes:

  • Afrikaans Eerste Taal (Huistaal)
  • Engels Tweede Taal
  • Uitstekende aandag op detail
  • Betroubaar en verantwoordelik
  • Vriendelik, met goeie kommunikasie vaardighede en telefoniese etiket
  • Vermoë om individueel en as ‘n span te werk
  • Goeie verbale en skriftelike kommunikasie vermoë
  • Vermoë om verskeie take gelyktydig met akkuraadheid te kan voltooi
  • Rekenaar geletterd met goeie administratiewe vaardighede
  • Moet in staat wees om eie inisiatief te kan neem
  • Skoon, netjies en georganiseerd as persoon en in die werksomstandighede

Salaris is onderhandelbaar en sal afhang van ondervinding en kwalifikasies.

Werksure is vanaf Maandae tot Vrydae van 08:00 tot 17:30.

Stuur asseblief jou CV & COVID-19 Inenting Sertifikaat met ‘n dekbrief wat ‘n foto bevat en ‘n kopie van jou bestuurslisensie na pclaptopscv@gmail.com. Jou CV sal nie oorweeg word sonder hierdie inligting nie.

Eerste onderhoud sal aanlyn plaasvind.

Id Subtitle 1021406736
View More
Pc Laptops CV
Selling for 1 yearActive Ads 1
Seller Stats
3Total Ads
6.10KTotal Views
View Profile
Contact Pc Laptops CV
Message
(4030)
(Required)
Email Address
(Required)
Phone
(Optional)
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.