House & Pet Services

27 days ago46 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Description

Gemoedsrus vir die vakansie vir WINBURG huiseienaars.

Ons maak u welverdiende vakansie nog aangenamer deur te sorg dat u troeteldiere versorg is en u eiendom opgepas word. Troeteldiere word daagliks versorg en kan gereël word dat iemand in u huis slaap om dit op te pas, indien verkies. Toesig oor tuinwerkers /swembad operateurs word ook gehou in u afwesigheid. Tariewe word bepaal volgense afstand en ligging van eiendom.

Kontak Johan by House & Pet Sitters op 0834606914.

Id Subtitle 1271641066
View More
Johan Lourens
Selling for 7+ years
Total Ads1.52K
Active Ads5
Seller stats
1.52KTotal Ads
38.09KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Johan Lourens
083*******Show Number
Message
(4026)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.