Personal Assistant Job

24 days ago267 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:LadCorp
Job Type:Full-Time
Valid Until:2024-04-30
Description

POSISIE VIR PERSOONLIKE ASSISTENT

IN KAAPSTAD MIDDE STAD:


Ek is opsoek vir n Persoonlike Assistent vir my maatskappy. Die persoon moet geskik wees om 6 dae per week te werk en 8 ure per dag. Die posisie is voltyds.

Opsoek na iemand wat dadelik beskikbaar is. Die posisie sal hybrid wees

met n skedule wat on site teenwoordigheid ook gaan

benodig.


REQUIREMENTS:


• Vroulik tussen die ouderdom 25-31

• Moet binne 20km radius van Groenpunt , Kaapstad Bly.

(Ek gaan dit verseker in die onderhoud)

• Nie onderhandelbaar : MOET VLOT AFRIKAANS &

ENGELS KAN PRAAT , SKRYF & VERSTAAN.

• ‘n Kode 8 lisensie (waardige lisensie)

• ‘n werkende motor.

•. Graad 12 sertifikaat.

• Ondervinding as n assistent tel in jou guns maar nie n groot impak nie.

• Gemaklik met die verskillende kulture & groepe in Suid Afrika wees.

• Ondervinding in die hospitality, drank & restaurant

bedryf is noodsaaklik.


Pakket:

R 10 500.00 per maand.


Stuur asseblief n e-pos aan hausofjuliajo@gmail.com

As jy al die requirements besit.

Asook volledige CV & kwalifikasies.


Id Subtitle 1272076991
View More
Verified
Zoe Stuurman
Selling for 2+ years
Total Ads1
Active Ads1
Seller stats
1Total Ads
271Total Views
Verified information
Identity (SA ID/Passport)
Mobile number
Email address
Contact Zoe Stuurman
Message
(4024)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.