Werksgeleendheid - Boesmanland biltong

3 days ago59 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Casual
Description

Ons is opsoek na 'n betroubare en vriendelike persoon om in ons spesialiteits winkel te werk in Springbok. Die persoon moet netjies wees en goed met kliënte kan werk en verkieslik nie rook nie. Die posisie is vir ‘n casual en die persoon moet in die area woonagtig wees aangesien van ons winkels tot so laat as 7nm kan oop wees. Ons gee geleenthede vir mense wat dit rerig nodig het en wat 'n goeie "can do attitude" handhaaf. Stuur asb jou CV, met 'n foto en 'n kort beskrywing van jouself na die advertensie. Baie dankie

Id Subtitle 643333563
View More
desmostert1Member since 2017
Email Verified
2 adsActive
2 adsPosted