Braaiers / Spitbraaiers gesoek.

13 days ago376 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Part-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Ons is n Spitbraai en Catering maatskappy gelee in Parow. Ons cater vir funksies, partytjies, komersieel, korporatief ens. Ons is opsoek na netjiese, goed manierd en hard werkende mense om ons funksies vir ons tekom doen. Jy gaan n bakkie of a kar met a sleep waentjie nodig he. Moet asb nie aansoek doen as jy nie n bakkie of a kar met a sleep waentjie het nie. Die funksies hou gewoonlik so 5 tot 6 ure en ons betaal R700 per funksie. Chef en kos ondervinding sal voodelig wees maar ons verskaf ook volle opleiding. Stuur asb CV of eposse na jacques@yoyospitbraais.co.za of whatsapp op 0721861381.


Id Subtitle 639429346
View More
.Jacques.Member since 2013
Email Verified
1 adsActive
46 adsPosted