Stoorman Benodig vir Elektriese Maatskappy

21 days ago402 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

'n Gevestigde Elektriese maatskappy in Brackenfell is opsoek na 'n ervare stoorman.

Die kandidaat moet die volgende ondervinding hê:

- Minimum van 7 jaar ondervinding as 'n stoorman in die elektriese industrie

- Kennis van alle elektriese parte (konstruksie & instandhouding)

- Rekenaarvaardig

- Vorige ondervinding op 'n "stock sisteem"

- Baie sterk bestuursvaardighede en leiereienskappe

- Eie vervoer (maklik bekombaar tot in Brackenfell - verkieslik woonagtig in of rondom die area)


Die kandidaat moet verantwoordelikheid kan neem, delegeer en sy werk baie ernstig opneem. Hy sal verantwoordlik wees vir al die items wat in en uit die stoor gaan. Deeglike beplanning sal ook deel van sy daaglikse take wees.


Stuur asb. jou volledige CV met ID en geldige verwysings.

Id Subtitle 748002585
View More
Electrical ContractorMember since 2012
Email Verified
1 adsActive
93 adsPosted