OPSIGTER / NUTSMAN

1 month ago61 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:Group of Companies
Job Type:Full-Time
Valid Until:2024-05-30
Description

OPSIGTER / NUTSMAN (“HANDYMAN”)

(SECUNDA/TRICHARDT)

Pligte:-

- Skakeling tussen huurders en hoofkantoor

- Bemarking van huureenhede

- Goeie administratiewe vaardighede

- Bestuur van algemene werknemer

- Koördinering met subkontrakteurs

- Algemene instandhouding van geboue [residensieël en industrieël]

- Herstel van kleiner elektriese-, loodgieter-, staal, verf- en houtwerke

- Voorbereiding en skoonmaak van eenhede vir nuwe huurders

Vereistes:-

- Beskik oor eie vervoer

- Nugter gewoontes

- Vermoë om eie inisiatief te gebruik

- Goeie menseverhoudinge bou en handhaaf

Persone bo 50 jarige ouderdom sal voorkeur geniet

Stuur asseblief 3 bladsy CV aan finances@colstra.co.za

Indien geen terugvoer binne 3 weke was u aansoek onsuksevol


Id Subtitle 1268647539
View More
Colstra Civils & Buildings
Selling for 12+ years
Total Ads151
Active Ads6
Seller stats
151Total Ads
33.13KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Colstra Civils & Buildings
071*******Show Number
Message
(4028)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.