Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
Freelance Typist and Data Capturer in Johannesburg South, preview image
Freelance Typist and Data Capturer
Freelance Typist, Data Capturer and Administrator.MS Office - Word, Excel and Power Point and Pastel.Basic BookkeeperPastel Various Inhouse Systems
Dial a Temp - office - admin - called calling - data capturing - stock take
Need a temp last minute - office lady unexpectedly needs time off ? Going on Maternity leave ? Need to do stock take but short of staff or just not enough time ? Need to update your files ? Need called calling , courtesy customer service calls or sales done , but no time or space ? Whatever the reason our team can help - we all professionals - with good organization skills and only offer the best ...
Style & Craft Paving & Lapas in Johannesburg South, preview image
Style & Craft Paving & Lapas
keith@styleandcraft.co.zahttp://www.styleandcraftpaving.co.za0116092737BRACKEN INQUIRER011 868 4479
Website Design  R2500.00 in Johannesburg South, preview image
Website Design R2500.00
R3000.00Responsive website up to 10 Pages,Domain name, HostingEmails, within once off yearly Payment.Whats app Quote: +27710888132
School Transportation
School transport available in the South of Jo'burg Call 062 6160 126
Electric Fence Compliance Certificate Johannesburg in Johannesburg South, preview image
Electric Fence Compliance Certificate Johannesburg
Consider SECURITY COMPONENTS CC for electric fencing in Johannesburg and you’ll gain the peace of mind to protect your family and your belongings. Whether you require electric fencing for domestic, commercial or agricultural purposes we design electric fencing to suit your needs. Electric fences are an excellent deterrent both physically and visually. We design, supply and install electric fencin ...
Transport Required
Hi all. I live in Mondeor. I'm looking for transport to and from Alberton - Alrode. Hours are from 7.30am to 5pm Monday to Friday. I will pay transport cost. My number is 0731284389 or 011 9421194. TIA
More ads

Elektriese Heining

Post an ad like this for FREE!
Elektriese Heinings

011 683 3112 011 683 9766

083 484 1191

Elektriese Heinings En Geïntegreerde Sekerheidsstelsels Wat Die Toon Aangee

Ons verskaf elektriese heinings en verwante produkte, toegangsbeheerstelsels, motorhuis- en hek-outomering en CCTV-stelsels as deel van ons omvattende sekerheidsoplossings. Sedert ons maatskappy se ontstaan in 1997, het ons nog altyd doeltreffende en effektiewe oplossings ontwikkel en later selfs ons eie staalprodukte begin vervaardig. Hierdie produkte word dan in kombinasie met gevorderde elektroniese komponente aangewend om omvattende en duursame sekerheidsstelsels te skep wat doelgebou is om aan die kliënt se spesifieke behoeftes te voldoen.

Die Funksie en Noodsaaklikheid van Elektriese Heinings

Daar is verskeie redes waarom geëlektrifiseerde heinings geïnstalleer word en hier is 'n paar voorbeelde:

  • Om ongewensde indringers buite te hou
  • Om inwoners (en/of diere) veilig binne te hou
  • Om komplekse, landgoed, regeringseiendom of fabrieke te beveilig
  • Om plaasgeboue op plase en plotte te beveilig

Daar is dan ook verskeie vereistes om in gedagte te hou ten einde die installasie so effektief as moontlik te maak:

  • Die struktuur moet hoog en stabiel genoeg wees om as 'n effektiewe versperring te dien
  • Die spanning (in Volt) moet so hoog wees as wat volgens wet toegelaat word
  • Daar behoort 'n sirene te wees wat met die heining se energieverskaffers geïntegreer en en alarm sal maak as daar met die heining gepeuter word (hierdie sirene kan ook aan 'n gewapende reaksie-maatskappy gekoppel word vir bykomende gemoedsrus)

Heinings by Landgoed, Komplekse en Besigheidsparke

Die elektriese heinings wat ons by bogenoemde plekke installeer voldoen aan al die volgende vereistes:

  • Elke sone het sy eie energieverskaffer, sodat die hele heining nie uit orde is as een eenheid faal nie
  • Elke energieverskaffer kan afsonderlik aan- en afgeskakel word
  • Al die drade in die heining word geëlektrifiseer
  • Daar is 'n alarm in die beheerkamer vir elke sone
  • Ons kan energieverskaffers op die plek regmaak sonder 'n wagtyd
  • Energieverskaffers kan aan kameras en toegangsbeheerstelsels gekoppel word om 'n ten volle geïntegreerde stelsel daar te stel

Kontak ons vandag vir elektriese heinings wat toon in die sekerheidsmark aangee.

www.electricalfencing.co.za

Darryl Lovett 072 2888 906

011 434 0326

darryl Lovett (More ads from this seller)
User since May 2015
3 Published
0 Active