VERKOOPS- EN ADMINISTRATIEWE PERSOON

15 days ago180 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Ons verlang tans 'n verkoopsman om aan te sluit by ons drankwinkel.


Die bestaande span is eerlik en hardwerkend, dus sal die suksesvolle kandidaat aan hierdie standaarde moet voldoen. Die pos sal insluit, maar nie beperk wees tot: algemene verkope; kontant- en voorraad hantering en verantwoordelikheid; aflewerings en ander logistieke veranderwoordelikhede.


Rig u aansoek, met foto, ID- en bestuurslisensie agskrifte, aan cwpvdmerwe@gmail.com teen 27 Maart 2020.


Slegs aansoeke per EPOS ontvang sal oorweeg word. Geen aansoeke wat deur die Gumtree portaal gestuur word sal oorweeg word nie, asook geen aaansoeke afgegee by die onderneming nie.

Id Subtitle 711438123
View More
Stiaan van der MerweMember since 2013
Email Verified
1 adsActive
27 adsPosted