Kassiere pos beskikbaar by Tuinsentrum in PTA Oos

8 days ago195 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Description
Kassiere pos beskikbaar by Tuinsentrum in PTA Oos
Die volgende is noodsaaklik:
  • Rekenaargeletterdheid
  • Akkuraatheid en aandag aan detail
  • Goeie kommunikasievaardighede
  • Spanwerk
  • Vriendelikheid
  • Eerlikheid
  • Moet bereid wees om op alternatiewe naweke en openbare vakansie dae te werk.
Stuur asb u Cv en 'n onlangse foto na marketing@plantparadise.co.za
Id Subtitle 714829860
View More
PLANT PARADISE GARDEN CENTREMember since 2014
Email Verified
1 adsActive
184 adsPosted