Netjiese 2 slaapkamer grasdak huis in Die Oog!

R 1,380,000

1 year ago636 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Dwelling Type:Other
Description
DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER.
Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof slaapkamer is ruim met ingeboude kaste en ‘n en-suite badkamer.
Die oop plan leefarea, eetkamer en kombuis is netjies. Die kombuis het genoeg kaste en het graniet blaaie.
‘n Studeerkamer of kan gebruik word vir ‘n ekstra kamer.
Die onderdak stoep/lapa met ingeboude braai is ruim en vorm deel van die tuin, vir die koeler dae is daar canvas wat afgerol kan word.vir gerief.
Die woning se vloeroppervlak bestaan uit teëls. Reg rondom die huis is plaveisel.
Daar is ‘n genoeg afdakke vir voertuie of ‘n woonwa ens.
Daar is ook ‘n Solar Invertor.

Levies sluit in:
• Water en riool.
• Gebou versekering
• Tuindienste en verwydering van tuinafval.
• Skoonmaakdienste 1x per week.
• Gebruik van warm swembad, ‘n vakansie-oord leefstyl.
• 24 uur gekontroleerde sekuriteit by ingang hek
• Laer tariewe vir etes, wassery, versorgingseenheid en mediese gemoedsrus.

Die Oog Aftree-landgoed word ontwikkel deur die omskakeling van die gewilde Die Oog Warmbron vakansie-oord. Dit is geleë by ‘n natuurlike mineraalbron, in ‘n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.
Vriende en familie van die inwoners wat hulle besoek, kan die vakansie-oord fasiliteite benut en het die keuse om by die inwoner te oornag of om ‘n aparte eenheid te huur of gebruik te maak van die karavaanpark.

Moet nie die een mis nie, skakel my nou!

Has Pool
Property Reference #: BSH-RS00259

Agent Details:
Arnold van Zyl
Century21
Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle

Id Subtitle 1179387480
View More
Century21
Selling for 3+ years
Total Ads258
Active Ads258
Professional Seller
Seller stats
258Total Ads
183.72KTotal Views
Contact Century21
082*******Show Number
Message
(4000)
Name
(Optional)
Email Address
(Optional)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.