Farm To Let per Tender

Contact for Price

1 month ago57 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:Farm
Description
Die plaas het twee titelaktes - Ebeneser en Grootfontein.

1760ha bestaande uit 22 kampe.
Ideale hamel en kapater plaas. Drakrag beloop 6ha per GVE. Daar kan maklik 1500 hamels en kapaters aangehou word. Veld bestaan uit Spekboom, pruimboom, granaat, karoobossie en soet gras. Geen Escom krag. Water word met n son pomp gepomp. 1 Boorgat wat 4500l per uur verskaf voorsien die hele plaas.

1 Fontein op plaas wat nog nooit opgedroog het nie. Elke kamp het grond damme. Daar is 'n woonhuis op die plaas wat TLC nodig het maar nie baie nie. 1 Werkershuis op plaas asook n skeerhuis.

4 Bokskerms waar bokke kan staan nadat hulle geskeer is. Kan 1200 bokke huisves. Dit is hartwater area.

Huurder kan een maand na kontrak geteken is okupeer.
Die klient vra dat jag verbode is op die plaas en dat hy die jagregte behou. Daar is sprake van windkrag torings wat in die area gaan opkom en hy hou daardie regte vir homself uit.

Die huurder kan nie aanspraak maak op dit nie.


Termyn: 5 jaar. Jaarlikse Eskalasie van 6 persent.


Tender sluit: Maandag 31 Januarie om 12:00
Plek: BKB Gebou, Golden Valley

Property Reference #: RL3000

Agent Details:
Christo Kleynhans
Home and Hectare
43B - 6th Avenue
Walmer
Port Elizabeth
6070

Id Subtitle 1022249517
View More
Home and Hectare
Selling for 10+ monthsActive Ads 85
Professional Seller
Seller Stats
85Total Ads
74.80KTotal Views
View Profile
Contact Home and Hectare
082*******Show Number
Message
(4024)
(Required)
Email Address
(Required)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.