1000mg Pure Vit C Powder

R 123

10 days ago17 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Description
Middag almal Ek kom na julle toe met 'n besigheids geleentheid om ander mense ook te help. Ek het na al Dischem se Vit C produkte gaan kyk maar... Die Vit C wat ek aan julle kan verkoop en julle kan dit dan herverkoop en' n geldjie daarop maak is Suiwer Vit C poeier. Ek gaan nie jok nie jy het R1015 nodig om te begin om die produk aan te koop. Die catch behalwe die R1015 is dat jy 7 botteltjies minimum moet bestel wat jou dan R1015 gaan kos vir die 7 botteltjies (Dit is R145 per botteltjie). Die voorgestelde verkoopsprys is R195 so jy kan R350 maak as jy 7 botteltjies verkoop... Nog beter nuus is vir elke tweede bestelling van 7 bottels kry jy EEN GRATIS!!! Die Vit C poeier kom in 90g en dis 3 maande se voorraad. Gaan kyk gerus op die web blad vir meer inligting...https://rubicontech.co.za Indien enige iemand belangstel kontak my gerus op 072 2254 768 (WhatsApp boodskappe is ook welkom).
Id Subtitle 756141954
View More
Gumtree UserMember since 2011
Email Verified
1 adsActive
34 adsPosted