Someone beat you to it!

Unfortunately, another Gumtree user is in the process of purchasing this item. Check back later in case they've changed their mind, or click the button below to browse more Pay & Ship listings.

Besigheids geleentheid in transport bedryf

Contact f/price

3 days ago42 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Description
Aandag , ek bied aan n geleentheid , Vir n individu wat liefde het Vir swaar voertuie en Vervoer bedryf , ek het tot my veskiking 2 x Man trokke , laat modelle , 420 HP en 480 HP , kilos raak net so aan 400000 wat beteken die trokke het regtig nog Amper Nie geloop en werk Nie , ek is in die prosses Om my self kontraktieul Verbind aan n enorme Groot maatskappye , wat Wel bekend is Vervoer van goedere landwyd en oorgrens , Hulle is ook gelys op aandele beurs , uitstekende tariewe en voordele wat ook volle ondersteining bied Tov diesel ,en maganiese herstel , Vir n minimale inset Kan jou geld Vir jou finominale opbrengs lewer , kanidaat sal beskik oor goeie finasiele agtergrond en tot n sekere mate betrokke Moet wees in die besigheid , kontrak skop af januarie 2026 , Vir die Vervoer van uitvoer druiwe noordoewer Na walvisbaai , uppington Na kaap prieska Na PE en grabouw Na kaspstad hawe , Vir navrae Kan belangstellendes my Kontak , ek sal Meer in diepte daain Delf met n persoonlik onderhoud .Kontak no 0796503725
Id Subtitle 1344093216
View More
Quinton Du Toit
Selling for 12+ years
Total Ads236
Active Ads3
Seller stats
236Total Ads
41.17KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Quinton Du Toit
Message
(4004)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms & Conditions and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.