Rekeninge - en admin klerk

10 days ago416 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Mediese praktyk in Hermanus benodig 'n geskikte persoon vanaf 1 April (of vroeër indien beskikbaar)

Verantwoordelikhede:

Rekeninge( Medemass program)

Help met ontvangs en hanteer afspraakboek

Opvolg van uitstaande debiteure

E-posse hanteer

Algemene admin


Vereistes:

Rekenaarvaardig en Graad 12

Vorige ondervinding in 'n mediese praktyk sal voorkeur geniet

Baie georganiseerd wees

Onder druk kan werk

Self -gemotiveerde persoon

Goeie kommunikasie vaardighede

Vinnige leerder

Volledig tweetalig- Afrikaans en Engels

Op eie kan werk, asook in 'n span


Indien u geen terugvoer na twee weke ontvang nie, beskou asb u aansoek as onsuksesvol.


Stuur asb verkorte CV aan werkgewer@gmail.com




Id Subtitle 688777381
View More
ElsieMember since 2015
Email Verified
1 adsActive
20 adsPosted