Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
100% Latex Waist Trainers Sale! Shrink your waist in Middelburg, preview image
100% Latex Waist Trainers Sale! Shrink your waist
R 599
100 % Latex Waist Trainers on Sale R649 each or 2 for R599 each XXS - 6XL available Perfect for Everyday wear or and at Gym! Suitable for post pregnancy. Shrink & Tone your Waist, Tummy & Love Handles. Instantly look slimmer and after continual use results are Permanent! Collection point at Pavilion Shopping Centre or delivery can be arranged :) also deliver out of Durban. Whatsapp 0718 ...

EGTE LEER DOEKESAK

R 1,800
Post an ad like this for FREE!

By Asante Leather maak ons unieke, egte leer doekesakke. Elke Mamma het haar eie idee van die perfekte sak vir haar baba en daarom ontwerp en beplan ons saam die sak net vir jou. Ons ontwerp die sak met jou inligting van kleur, grote, vorm, binne sak van waterdigte materiaal, vir vinnige skoonmaak, band/e ens. Indien jy 'n foto het wat ons kan na kyk soveel te beter. Jou swangerskap is 'n wonderlike "journey", maak die beplanning en maak, saam ons, van jou eie baba se sak ook deel daarvan. Egte leer sal ook vir dievolgende engeltjie en ook dievolgende ens. hou en kan daarna ook as 'n naweeksak gebruik word. Sien fotos van 'n paar uniek ontwerpte sakke wat onlangs uitgegaan het.

Asante Leather (More ads from this seller)
User since Oct 2014
399 Published
28 Active